file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #17834 by Kriek
Wanneer begin jou leave Tienka ?
Nelria, jy moet dit vreeslik geniet.
Baai Slak, sien weer later.
Waar is almal vanoggend ?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17827 by Slakkie
Ok girls chat later weer ek moet gou my rekenaar restart want die ding wil nie saamwerk vanoggend nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17825 by Tienka
Kriek, ek tel die dae af na my maternity leave en is vreeslik lui vir werk. Sal een of ander tyd my alie in rat moet kry, maar dit sal nie vandag wees nie :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17821 by Morgan
hehehe ja nee en ek het altwee girls gemail om te vra oor die detials, ek dink julle raak deurmekaar met die 2 moniques, en dink ek weet mos kla als lol.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17820 by Tienka
Ag lekker Nelria, jy moet dit sommer baie geniet!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17819 by Kriek
Tienka, ek dink ek gaan ook dalk daai bolle rol ding doen, het gister verskriklik hard gewerk, en ek dink anyway die baas gaan meeste van die tyd uit kantoor wees vandag :silly:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17814 by Nelria
thanks morgs - ek kan maar net lag vir hoe unorganised my mense is met goed reel maar ek is seker dit sal nice wees

want dis hoe hierdie babyshower so ver gereel is :)

brett - email vriendin en SIL vra om 1 te reel hy gee alle emails en nr's

sil en vriendin raak super excited en spring aan reel

brett gee dan terugvoer met datum en alles (so no surprise) vir my alhoewel hy laas keer uitgekak is om die surprise te ruin - so nou moet ek surprised act

dan se organisers niemand reageer nie - maar al my vriende vra my wanne is dit (hello ek is nie supose te weet nie)

so nou weet ek nie wie weet en wie nie en sommer van hulle se my straight hulle weet van dit ander speel dom etc :)

so anyway ek wet net my vriendin tel my 12h op vir "LUNCH" so ek is happy either way want daar si mense wat my special day vir my wil special maak :)

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account