file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #17867 by Tienka
Dress up goed is vir my altyd 'n wenner, of 'n mooi pop dalk?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago - 16 years 5 months ago #17865 by Lia
Wow Slakkie jy is skerp - ek herken nooit iemand as ek gaan shop nie en gewoonlik as ek iemand raak loop is ek nie op my beste gedress nie...lol.

Hehe Nelria, act maar surprise...lol. Sien jou more, maar ek kan ongelukkig net 'n uurtjie bly.

Aangesien ons nou van base praat, myne is weg Namibie toe vir 'n week, so ek is stoksiel alleen. Ek gaan maar uiteindelik die kaste bietjie regpak en die leers weer in orde kry. Het alweer 'n oudit wat opkom in Junie en ek wil hierdie keer lank voor die tyd reg wees. En nee, julle kan nie my werk kry nie, ek het lank gehoop en gebid hiervoor...lol. Ek is mal daaroor om Vrydae 13h00 huis toe te gaan, dan kan die ekstra goedjies gedoen kry en dan is my naweek net lekkerder.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17859 by Kriek
Ag lekker Tienka, ses weke gaan eintlik so gou verby.
Ek het darem gou kliente gebel om afsprake te bevestig, en almal het afsprake geskuif, so ek hoef regtig amper niks te doen vandag nie.
My seuntjie het more n verjaarsdag partytjie, Nelria en Tienka, help tog gou hier, dit is n dogtertjie en sy word 3, wat koop ek vir haar, ek klink so simpel, maar mens kan sien ek is n regte seuntjie mamma. he he

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago - 16 years 5 months ago #17845 by Morgan
haha dalk moet ek maar morgan wees vir die dag!

So wanneer gan jy nou weer dr toe... orr twee weke?

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17840 by Nelria
morgs - dis die ding ek lag so want in my lewe het ek nog nooit monique geken nie

toe in laaste 3 jr ontmoet ek 3!!! believe u me jy moet my foon kodes sien vir almal en dan moet ek seker maak watter 1 ek soek vir wat anders is daar gaos - so monique reel die ding en 2 moniques kom so ja eks scheme confusion is reigning :)

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17839 by Tienka
My laaste dag van werk is 18 Junie, op my bifday en dan begin ek weer 1 Nov. Nog 6 weke om uit te hou dan is ek salig by die huis :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17836 by Nelria
sexy nighties?? by PEP Boutique he he morgs unless jy strike to tin jou nek en enkel lengte as sexy stempel LMAO

Slakkie - ek ook maar dis oor ek soos 'n idioot eers omtrent jou id nr gevra het voor ek jou kon plaas :) - dis net elarduspark niemand gaan ever soontoe nie - Jy het mos aan my ensamble gesien ek dink nie eers sal in iemand vasloop nie LOL

maar ons sal ordentlik koffiedate maak soos beskaafdes en dan sal ons relaxed wees :)

Thanks re lea ek kyk haar juis vanoggend so sy het jeans, blou crocs en rooi top aan en 2 boksterte - so mix van tomboy tot poppie :0

Toe se ek vir brett sy is soooo cute kan nie glo sy is 50% ek en 50% hy nie en ek dink glad nie ons kn ever so cute gewees het nie - toe lag hy net want hy verkyk hom ook aan sy dogter en kan nie glo ons het dit gemaak nie :)

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account