file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #17813 by Kriek
Whaaahaaa Slakkie :laugh:
Dink dit sal so nice kan wees as AL die girls eendag bymekaar kan kom, ek dink ons sal meer as n dag nodig he om te kuier

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17812 by Tienka
Jissie maar Slakkie is skerp, ek sien niemand raak as ek shop nie.

Nelria, dr het op 39 weke eers 'n inwendige ondersoek gedoen om cervix te check, hy hettie my bekken gemeet nie want ek het toe mos 'n normale geboorte agter die rug.

Ek het glad nie lus vir werk vandag nie, so ek sit en bolle rol en chat, maar ek lyk baie besig :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17811 by Morgan
haha nelria sy was seker besig om vir sexy nighties te shop terwyl jy jou granny panties soek... hahaha

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17807 by Slakkie
Hallo Julle!!

Ja so wragtag julle ek sit toe om te weewee! LMAO!!

Nelria ek het so bietjie soos 'n idiot gevoel, dit het half gevoel asof ek babbel! Anyway ek love PEP boutique en maak altyd daar en die crazy store 'n draai! Ek het amper vir Lea gesteel sy is sooooooooooooooooo cute!! Jy en jou man maak baie mooi kinders!

Aan almal hallo!!

Ansa shame die arme girl ek weet nie wat ek sal doen as my ma iets moet oorkom nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17806 by Morgan
Nelria nope ek het nie, die dr het gese hy sal my wel voor die tyd laat weet, en my volgende afspraak is op 36 en hy het niks gese nie, so ek dink eers na 36weke.

Hy se dit help nie om nou die bekken groote te he nie, mens vergelyk dit eers later met die baba se size.

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17797 by klippie
Wow, Nelria, ek is so verlig, ek het op 'n stadium gedink slakkie aka MB 'n man met al die stories van haar! (Sorry slakkie). Want sy het ook nie 'n foto op FB nie, so you never know!

En baie skerp ook om jou te herken!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17796 by Morgan
hello julle

Het gister middag vreeslik met my 3g connection gesukkel

Blessed jou magie is baie mooi hoop rerig jou en tienka se boeties le maandag mooi vir die 4 d scan!

Nelria ek het nog niks details gekry vir more van jou mense nie so het nie reply nie, maar het sommer by anje gekry so ek sal daar wees.

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account