file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #17795 by Nelria
ansa - shame man dis so hartseer mens kannooit die selfmoord ding kleinkry nie :( very sad!!!!

ansa - ja jy altyd aan halfdag etc jou lucky ding!!

klippie - enige luck met wasbak?

morgs, tienka het julle toe inwendige ondersoeke gehad? ek het nie :) so sal maar sien op 36 weke

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17789 by Nelria
helloo heloo kriek, tienka n wie nou nog op is

laliek, ella, therese welkom terug :)

ok girls so julle sal nie glo in wie loop ek toe gister vas nie - in LEWENDE LYWE - sy bestaan RERIG!!!!!!!!!!!

drumroll....................................................................................


SLAKKIE!!!!!!!!! aka MB

ja sowaar daar is ek in "P E P Boutique" shopping vir my granny panties vir hospitaal oh en btw ek lyk tog te fyn opgedol in my sweetpak en baba op die heup LMAO

toe die girl my vra is ek nelria ek se toe baie suspiciuously JA? want ek herken die girl glad nie en al in wie ek vas loop in my area was saam op skool en ek moet tog vaagweg kan plaas

anyway sy se toe sy is M... van moomie en ek kan haar toe glad nie plaas nie? na omtrent 1min se idiot's huh????? toe besef ek maar dis slakkie (ook net oor sy gese het sy was MB) LOL

so ladies slakkie exist, is doodoulik(baie lank ook) en sy belowe next time vir meet :)

slakkie - I love u girl en hoop net next time sit ons om tafel en praat tjol dat ons ordentlik kan meet - so enjoy overseas en sien jou as jy terug is MWAH!

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17788 by klippie
Ansa, ek hoop jou AF kom sommer vinnig!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17787 by Kriek
Hallo Klippie !!! Klippie, se nou gou weer wanneer is jou afspraak ??? Skuus man, dink ek moet begin aantekeninge maak van almal se afsprakies, dat ek nie so vergeet nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17785 by klippie
Ansa, dis baie sad van die dogter se ma....jy moet maar troos waar jy kan, alhoewel mens nie eintlik woorde het wat op hierdie stadium die hartseer kan wegvat nie.

Anje, ek soek nog steeds jou job!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17783 by Kriek
Ai Ansa, wag jy nog steeds vir die heks, dit stres mens eintlik op as jou siklusse altyd gereeld en klokslag is en dan kry jy daai maand wat dit so deurmekaar is. Hoop sy kom nou vinnig dat jy jou Clomid kan begin.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17782 by klippie
More dames! En Slakkie, jou roofkyker!

Laliek, ek is baie nervous vir die afspraak. Het gister al my en DH se verslae bymekaar gekry en deurgelees dat ek nie heeltemal clueless is nie. Ontvangsdame het gesê hy sal nie 'n ondersoek doen nie, net konsulteer, maar ek gaan maar wax net vir in case.....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account