file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #17739 by Ansa_S
More almal, dis te veel bladsye om op te vang! Blessed jy lyk super pragtig!

Ai julle ek gaan vandag na een van die matriekdogters wat by my klas kry en vir wie ek ongelooflik lief is se mamma se begrafnis.

Haar ma het selfmoord gepleeg maandag. My hartjie bloei ongelooflik vir hierdie gesin!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17721 by Nelria
blessed jou pens is pragtig WOW Armand gaan groot en healthy wees - gaan jy vir opvolg oor urine infeksie?

anyhoe wil nou weet of jy ons gaan join die 15de by jingle jangle vir 'n meet? en ek het jou pm gestuur wat jy asb moet gaan lees

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17718 by Nelria
Blessed????????????? moet nie gaan nie wil iets vra?

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17713 by Nelria
more more

eet gou en catch up sal nou chat

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17712 by Blessed to be Mommy
More julle!!!

Hier is die long awaited belly pic..

Lekker daggie julle almal! ek gaan vandag moet werk dat die stoom uit my ore kom want ons gaan volgende week Bloem toe!!

Gaan Maandag vir my 4D!!!! Ek kan nie wag nie!! Bid asb dat Armand mooi sal saamwerk en vir ons mooi foto'tjie sal gee!

Sterkte aan almal wat moet toets die naweek!! Paisley, ek dink aan jou!!!!!!

26 wke!!!

File Attachment:


File Attachment:


File Attachment:


Armand Cillie - Born 03.08.2010 - 3.8kg's - 50cm PRAISE GOD!

ALL GLORY TO GOD!!! THANK YOU JESUS FOR BEING MY PRINCE OF PEACE AND THE LOVER OF MY SOUL!!! I LOVE YOU JESUS!!! THANKS FOR PROTECTING ME AND MY LITTLE BOY!!
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17698 by G Baby
More julle,so lekker bewolkte dag hier by ons.
Hoop julle het lekker geslaap.
Kry ek mos toe nou gisteraand vieslike kramp in my kuit-was dit nou vir jou 'n wake up call.
My been is skoon stuif vaoggend.
Gaan die kinders skool toe vat vaoggend,so ek gaan mia wees,sal vamiddag weer chat.

Hallo Ella en Therese bly om weer van julle te hoor.

Lekker dag julle :kiss:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17639 by Laliek
Hallo julle! :laugh:

Het so lank terug ietsie gepost ek voel ek moet myself weer voorstel: Hallo ek is Lalie, 'n self confessed POAS addict, ttc vir 'n jaar en mmmmm, o ja, ek roofkyk ook af en toe :unsure: (Sien Anje het my gister uitgevang) :P

Nou moet ek eers alles probeer onthou:

Anje - jou BFP gaan nog hier wees voor jy weet - 6 weke is sommer so-so verby!
Nelria, G, Morgan - julle fairies is al amper daar ne! Sjoe ek kan nie wag om op te log en fotos van julle twee laaities en dogtertjie te sien! :woohoo:

Dassie - ek stem 100% saam jou - binnekort loop ons almal met pense rond!

Klippie - ek sien ek en jy is baie naby aan mekaar met FS afspraak, ek Maandag en jy Woensdag - sterkte ek dink aan jou! Is jy nie nervous nie? Ek is VREK nervous

Strikkie, Ansa, Marie, Tienka, Ankia, Charlaine, Ella Bella hoop ek het almal genoem - julle is gegroet!

Driekie - jy maak my super excited met daai symptoms en temps - ons het binnekort 'n BFP van jou af sien ek :silly:

Ek is sooo bly om te sien ek is nie die enigste animal lover nie - my man noem my al green peace :cheer: Ek verpes niks in die lewe meer as diere en kinder mishandeling nie - ek sal sulke mense aan hulle knaters ophang! :angry:

Jammer vir lang post, ek sal more weer bietjie kom gesig wys!

Lekker aand!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account