file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #17777 by Ansa_S
Ja julle my hartjie bloei regtig vir haar, en sy is so liewe onskuldige meisie, min dat mens nog van hulle kry!

Ek gaan nou maar vroegtydig 'n paar rescue pilletjies onder my tong sit, want begrafnisse is vir my vreeslike erg, van na my pa se dood woon ek nie sommer 'n begrafnis by nie, behalwe is dit vir iemand is wat ek baie voor omgee!

AFM TTC: Drink vandag my laaste provera, so dan sit ek maar en wag vir die ou lady om te kom draai dat ek kan begin met die clomid!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17770 by Kriek
Weet nie Tienka, hulle is dalk maar besig en is voorbeeldig en werk eers voor hulle chat, nie soos ons wat sit en bolletjies rol nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17766 by Tienka
More Kriek!! Wonder waar al die ander is vanmore?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17763 by Kriek
More almal !!

Ella en Lalie, dis so lekker om weer van julle twee vreemdelinge te hoor.
Blessed, jou magie lyk te pragtig.
G, ek het nou lekker gelag oor die kramp in die kuit, onthou toe ek swanger was het ek ook een aand so vieslike kramp gekry, nou as jy my DH ken, jy kry nie vir hom maklik uit die bed uit nie, maar kyk daai aand toe ek se "eina" toe is hy wawyd wakker en uit die bed, lol
Anje, geniet jou besige dag
Ansa, dink aan die meisie, dit is verskriklik, en dit is wonderlik dat jy haar ondersteun
Theresa, Tienka, Nelria (dink ek het nou almal) hallo vir julle ook. :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17758 by Tienka
Skuus Lalie, ek het jou uitgelos!! Anje, geniet die facial, wens ek kon tot 1uur werk - sug!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17751 by Lia
Hi Lalie, ek was ook op my senuwees voor FS afspraak, maar dis eintlik niks meer as 'n gyne afspraak nie, net 'n bietjie meer vrae en meer volledig. Sterkte, ek dink aan jou. Hoop jy kry goeie nuus !!

Hi Blessed, sjoe jy lyk pragtig !! Jaaaa, wil jy asb. die 15de saam kom koffie drink nie. Sal jou graag wil ontmoet.

Ansa, my ma is oorlede toe my sussie matriek was. Jy moet die dogter so baie ondersteun, sy het elke bietjie liefde en hulp nou nodig. My hart breek vir haar, sy het nog 'n moeilike paadjie om te stap.

Ek werk tot 13h00, jaag om kar gewas te kry en dan het ek facial 14h30 - kan nie wag nie.

Julle moet 'n lekker dag he.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17750 by Tienka
More almal!!

Hallo Ella, Theresa, Blessed eish kannie onthou wie nog nie :laugh:

Ai Ansa dis so hartseer, baie sterkte!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account