file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #17535 by klippie
Wat is 'n weegie board?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17532 by Driekie
Skuus julle - ek s so besig geraak all of n skielik - nou net die ongeskikste vrou in my lewe n telefoongesprek probeer voer!!!!
Mens sou sweer die wereld draai om haar en sy is die enigste mens wat pakkies kry.

Se vir my so ewe Game is seker belangriker as sy.... :angry:

Ek sien ok nou eers dis Marie biscuits...oops sorry Marie!!
Daai dingetjie is so cute - wil een vir my ma nog kry - daar is so n dingetjie vir pa's ook...

Haai julle ek gan tata se - ek wil gou check wat op FB is en moet nog werk doen. Chat more weer..

TATA!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17510 by Kriek
Baai Anje, lekker aand vir jou.
G, klink so lekker, n uiltjie knip in die middag.
Ons het niks troeteldiere nie, soek nou n bok hondjie vir my seuntjie, want my man se dis al wat ons mag kry, bly in n meenthuis en die erf is bietjie klein, het 2 Jack Russells gehad en op n stadium n worshond, toe moes ons hulle weg gee, want hulle het die tuin verwoes, spasie is te klein

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17506 by marie r
Toe ek Morgan se prentjie van captain morgan sien , toe onthou ek van die marie biscuits.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17499 by klippie
Marie, ek love jou prentjie! Marie biscuits!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17487 by Strik*kie
Genade ons, ek is net 'n rukkie weg dan gesels julle sommer 3 bl lank. :ohmy:

Ons het 'n worshond en 3 alsations (wit) Almal ons kiddies

Marie jou piccie lyk te cute, het lekker gelag dis nogal original. En daai goedjies van die kiddie is baie nice het dit nou eers gecopy op my rekenaar.

Gbaby bly jy het lekker gedux. Morgan het seker jou voorbeeld gevolg.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17486 by Tienka
Baai Anje, lekker aand!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account