file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #17479 by Lia
Morgs het seker ook 'n uiltjie gaan knop...mmmmm.

Dis baie oulik Marie...so waar ne.

Ek gaan nou klaar maak, julle moet 'n lieflike middag he !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17474 by Tienka
Wens ek kon in die middae 'n slapie vang - ek is sommer jaloers G

Wat het van Morgs geword, sy het so stilletjies verdwyn

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17472 by Kriek
Marie, dit is te oulik !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17468 by G Baby
Het lekker uiltjie genip-hoe groter die maag word hoe luier word ek :blush:

Julle klomp chat lekker.

EK het net twee honde-Labrador-hy nou al 10 jaar oud en corgi-1jaar oud. Baie lief vir staffies ook,het al 4 gehad,maar hulle los nie slange uit nie -almal deur slange gepik. DIe laasste een terwyl sy saam my gedraf het-sy het letterlik in my arms doodgegaan. Toe besluit ek kry nou maar om die staffies te los.

OOk mal oor perde-maar ongelukkig te warm hier by ons-hulle kry te veel peste en siektes.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17461 by Tienka
Ag dis te cute!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago - 16 years 5 months ago #17455 by marie r
Wat is 'n Ma ?
(deur die oë van 'n kind)
Maas is baje mooi. Hille kleer hille gesigte in. Maas lees vir mens stories. Maas kan goet sien, as jy klaar gebat het sien hille dis nog vyl agter jou ore. As jy stout is sien hille deer 'n mier en vra wat jy alweer doen. Hille maak groente vir kos en ons kry lekker poeding as ons allis opeet. Maas moet baje slim wees, want ons jivrouens gee vir ons hyswerk dan doen ons maas dit. Maas vat kinners skool toe en soen hille voor anner kinners en tanies. Maas is altyt laat en sê kiners moet gou maak.
As jy siek is pas Maas jou op. Maas het baje gelt vir tamatiesous, pienatbater, seep en tannepasta, kofie en pap maar net biekie gelt vir swiets. Maas sê altyt hille het nie gelt nie maar dan koop hille 'n trolie vol goeters. Maas hou van winkels waar mens net 'n papierkie teken want dan hoef jy nie te petaal nie.
Maas sê altyt hille is vet as hille ou kleere aantrek, niewe kleere pas net reg en dan is hille maar. Maas is baje virsigtig. Hille sê altyt pasop vir die karre en slyt al die dere. Hille is bang vir krieke, en jaag die hond van die bet af.
Maas is baje vliks. Hille praat lank op die foon, lees boek en kyk dys of de laaivs op tiewie en dan maak hille vinig kos voorlat Paas kom. Maas gaan eendag hemil toe want hille bit baje en ken alis van Liewe Hiesis. Ek is baje lief vir Maas .

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17454 by Lia
Ja kyk, ek kyk ook die Animal Channel en die verskillende Animal Rescue programme en ek kan jou se, daar is meer as een van daardie diere wat saam met my huis toe sal gaan.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account