file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #17434 by Lia
Nelria, my hare groei nou te vinnig so my foto's hou nie by nie. Jy weet mos nou al hoe lyk ek....lol.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17429 by Nelria
sorry tienka LOL - ek doen die mcdonalds ding as ek aan ry is :)

tienka - wou nog se as jou lat 5 is dan sal hy jingle jangle erg smaak - het jy al op website gaan kyk? - of maybe wil jy eerder mummy tyd he en dis ook coool :)

ladies agge nee man hoekom vat julle almal julle oulike gesiggies/babe/boepe etc af? kom nou ek like gesig by woorde sit

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17427 by Tienka
Nee wat Anje, sal my kids ook maar ver van daai ene af weghou, dit kan net moeilikheid afgee.

Marie, hoop jy voel gou beter!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17425 by marie r
Anje, ek het gister nogals 'n e-mail daaroor gekry. Kan dit nie glo nie. Maar ek sal ook my kinders weghou.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago - 16 years 5 months ago #17423 by Lia
Driekie wil net se, ek kyk op na jou wat die verwaarloosde honde so in vat, ek wens ek kan dit doen.

Kan net dink wat jou honde kos rekening is pm.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17421 by marie r
Sjoe ,maar julle kan chat. Het alklaar alles vergeet wat ek gelees het. Dit is seker al die meds wat dit aan my doen. :blink:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17420 by Lia
Sjoe Driekie, dis omtrent 'n klompie, kom hulle darem almal oor die weg?

Weet nie of julle ook 702 luister nie, hulle praat oor Toys R Us in Kanada en dink Amerika wat nou 'n weegie board uitgebruik het vir kinders 8-14. Nou vra sy wat dink die mense daaroor. Hehe, kan vir die mense lag, baie mense vind niks fout daarmee nie. Het nog self ondervinding nie, maar ek sal liefs my kinders weg hou vir die wis en die onwis.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account