file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #17453 by marie r
Wat is 'n Pa
(deur die oë van 'n kind)
Pa's werk baie hart en het baie papier gelt. Pa's hou baie van teevee kyk op Saterdag. Pa's wil slaap op Sondag. Pa's maak braaivlys vir kos en is sterk en sê hille is die baas.
Pa's het visstokke, grawe en baie anner goet in die graatsh en hille vee nie uit en stof af nie. Pa's lees as hille kamer verlaat.
Pa's hou van tannies wat nie gelt het vir kleere nie en wat net kostjums dra.
Pa's gee hart pak as ma so sê. Pa's gaan op vikansie en vat ma's en kinners altyt saam. Hille krap hille gesigte skoon want dit wort vol hare as hule slaap.
Pa's werk altyt as kinners iets wil doen, en het baie werk vir kinners.. Ma's het ook baie werk vir pa's. Pa's is kwaai maar hille is bang vir ma's.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17450 by Kriek
Tienka ek weet, daai lus :laugh: Gelukkig kon ek myself bietjie beheer vandag en het al my filing en goed gedoen, so my tafel lyk heel skaflik :cheer:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17444 by Tienka
Kriek, ek het baie werk, maar die lus ontbreek :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17443 by Tienka
Ek en my dogter kyk partykeer Animal Rescue op dstv en ek sal nie daai werk kan doen nie, ek sal daai mense aanrand wat hulle diere so mishandel, ek kan dit nie hanteer nie!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17441 by Kriek
Mensig, maar julle kan praat, het julle nie werk nie? :laugh:
Driekie, ek het net daai stukkie van jou bediende gelees, ek sit nou al van Desember af sonder een, myne het net nie weer opgedaag nie, nou is ek maar Agnes in die huis, maar ek weet presies waarvan jy praat, die huis bly net nie netjies nie. Ek maak nou skoon dan krap die manne weer om, dit maak mens klaar veral as jy werk deur die dag, moet gaan kos maak en al daai lekker dinge

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17437 by Driekie
Hehe - ek dink dis n familie-poging met die honde - nee jis ons kan hulle nie netso los nie!!!

Nee kyk - wat gan hulle nog doen - dis mos moeilikheid soek met n hoofletter M!!! Sal my kids baaaaie ver van dit af hou thank you very much!!!!

Shame Marie - hoop jys gou beter!!!

Hehe Anje :blush:
Die honde is baie meer te danke aan my man en so - ek is die een wat die katte so inbring.Van al my katte is net 5 in my huis gebore een gehou oor ek wou die ander 4 oor ek nie kon huise kry nie en die ander was almal rescue-pogings hehe

Maar ek love al die honde en katte too bits!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17435 by Tienka
Nel, ek gaan 'ekke' tyd vat daai Saterdag en Juan by sy pa los, hulle kan iets gaan doen as hulle wil :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account