file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #17417 by Tienka
Gelukkig pla die geblaf nie jou bure nie :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17413 by Tienka
Eish Driekie, dis ver jong!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17410 by Driekie
Ag nee wat dis net as hulle blaf vir geen beduidende rede en dit an en an en anhou - as een blaf blaf almal mos!!En die een kan nie blaf nie so hy tjank!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17405 by Driekie
Julle maak my baaie baaaie lus vir McDonalds - skuus ek is n fan ek moet bieg!!! Ons naaste een is in Potch!! 2ure se ry!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17402 by Tienka
Jissie Nelria, jy het my nou lus gemaak vir daai klein cheeseburgertjies van McDonalds :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17400 by Tienka
Goeiste Driekie, hoe hou jy dit uit met die baie honde, my 4 maak my mal, maar ek moet ook byse, hulle is almal skoothonde (ja die boele ook - LOL)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17392 by Driekie
En dis ons 14 honde - die volgende een het my swaertjie aangeneem by die SPCA - sys nog baie klein en n boerboel/shephard kruis - haar naam is Dippie - eintlik Dipstick want syt n wit punt op haar stert.

Hehe - my swaertjie se kat gewees so hy het die naam gekies. Maar jy weet mos hulle se n kat kies sy eienaar en nie andersom nie.
Die kat is verskriklik erg oor my - ek gan sit net dan kom druk hy sy kop hier onder my ken in!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account