file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #62893 by VB2010
lekker rus Cornel!

ek gaan gou wasgoed ophang

hoesit Driekie!

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62890 by Driekie
OOOOOOeeeeeee VB - dit klink belowend!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62888 by VB2010
gaan ok Strik, maar die normale ups en downs van ttc jong :blink: nee kry nie gewoonlike sulke krampe nie maar die twee maande op fertomid het ek snaakse dinge beleef lol van cravings vir choccies tot krampe waar ek nie gedink het ek het plekke nie lol

ankia maar kan dit so seer wees?

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62886 by Cornel
Okay dames,die ousie het nou klaar skoon gemaak,nou is dit weer bietjie tyd vir "rus" so lekker onder die duvet..... Ek sal later weer bietjie opvang en chat!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62885 by Driekie
Strik net so - ek het so n ding wat ek begin verf het toe ek en Dh ontmoet het en ja dis nou al 7jaar later en die ding is nog nie klaar nie!!!Die ander goed vorder darem so bietjie vinniger - juis die naweek vir Dh gese ek moet nou pregnant raak dat ek kan mleave kry om my goed te kan doen!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62879 by Strik*kie
Hmmm bly ek is nie enigste een met die pyne nie. Vrek dis seer. Kry jy dit altyd so voor die tyd VB?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62874 by Goggatjies
VB - ek hoop daai was implantation krampe

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account