file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #62854 by Strik*kie
VB roofkyk jy?

En Marie en Charlaine????????????

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62853 by Strik*kie
Ankia, ek love dit ook, het myself sommer geleer, nie tyd vir klasse en sulke goed nie. Dan is daar nog paar goed wat ek mal is oor maar kry net nie tyd om dt te doen nie. Het al paar sulkes scrapbooking goed gedoen, dan tokreen, maar net niks met handwerk soos brei en hekel en naalwerk nie, is biejie blond vir dit :lol: maar sal dit graag wil try.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago - 16 years 3 months ago #62839 by Goggatjies
Strik - ek love scrapbooking, doen dit al vir 7 jaar - ek sien nogal uit om my eie baas te word, en hierdie is net die regte geleentheid

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62836 by Strik*kie
Drieks ek sou nie gemoan het as rug seer was van bd nie, maar nou is dit nie eens nie ;) :lol:

Kom ek nou op die regte woord, dis 'n arts en crafts winkel wat alles aanhou, het sommer nice idees gekry, so ek werk alweer aan idee met troufotos nie so boring soos fotos in raam nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62833 by Kriek
Hi Driekie, ja jong ook verkouerig, maar dit moet nou maar net oor en verby kom. Ek gaan later weer gesels

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62828 by Strik*kie
Ja wat as AF kom dan gaan ons maar WEER aan! ;)

Ankia, klink na oulike idee. Ek sal ure in so winkel rondloop. Was nou die dag in Vereeniging in 'n winkel wat amper hele blok groot is, daar kan jy enigiets koop van scrapbooing goed tot verf tot skilderygoed, heng ek kon nie daar uitkom nie DH het al in die kar vir my gewag toe ek daar aankom met hoop goed :lol: En ek het nou nog nie tyd gekry om aan dit te werk nie he he

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62825 by Driekie
Hene Strik - jy moet jouself nie beseer nie!!

Haai Kriek!!Jy ook verkoue?

Gats Cornel - maar as jy kan uithou is dit reg!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account