file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #62924 by Goggatjies
hallo ansa - ek is bly het 'n lekker naweek gehad

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62919 by Ansa_S
Hallooo almal,

Gaan nie personals doen nie, behalwe Morgan jou foto's is stunning verby en Cornel ek is bly die afskeiding is weg.

Ek het ook die bruin afskeiding gehad met my 1 ste swangerskap en ginekoloog het gese as dit bruin is is dit die ou bloed wat uitkom.

My naweek was heerlik want manlief het nie saterdag gewerk nie, so ons was die hele naweek net bymekaar gewees!

Ek moet se ek het vrydag vreeslike krampe by my eierstokke gehad, het dit nie lekker verstaan nie want dag 14 is toe al lankal verby, maar nou ja gelukkig pla dit my nie die maand nie!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62916 by Goggatjies
Ek stem saam strik
Ek het geen simptome, so as hierdie maand nie ons maand is nie, dan probeer ons weer volgende maand

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62914 by Strik*kie
Dankie Ankia maar soos ek gese het ek gaan nie my hopes opkry nie, want as AF kom dan slaan dit mens soos vuishou. Maar ek moet se dis die meeste funny simptome wat ek nog gehad het met O en so aan.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62907 by Goggatjies
VB en strik - dit klink defnitief belowend

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62905 by Strik*kie
Ohhhhh VB ek het ook darem die maand steekpyne in snaakse plekke gehad, genade ons. :lol:

Geniet daai bed Cornel.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62898 by Strik*kie
Al wat ek nog altyd klaar gemaak het was my tuinpotte wat ek getokreen het, en het my MIL se potte ook gedoen, maar haar hond het alles wat op die potte was afgevreet :lol: So as ek gaan kuier sal ek dit seker weer doen.

O ja toe ek en dh begin uitgaan het het ek vir hom trui begin brei en dis nog steeds nie klaar nie :lol: Baaaaaaaaaaaie winters later. he he

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account