file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #62873 by Strik*kie
VB stem saam nog 'n daggie by 'n naweek sal te lekker wees. Hoe gaan dit?

Driekie, ja dh se mos ek begin 'n ding en dan staan dit weer vir jaar. lol. Maar as ek tog net bietjie meer ure in my dag gehad het. oioi. En as ek tyd het en dh is by huis, moet ek hoor ek het nie tyd vir hom nie grrrrrrrrrrr :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62868 by VB2010
oh ja! ankia sterkte hoop julle kry die lening vir die winkel, sjoe dit sal great wees

Strik sorry oor die spiere wat gerek het jong
Kriek hoe gaan dit met jou dolla?

AFM - het erg AF krampe gehad deur die nag, so erg dat my lae rug ook sommer vanoggend seer was, kon amper nie uit die bed kom nie

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62866 by VB2010
Dassie bly jy voel beter en dat jy toe nie die antibiotika gedrink het nie

Nelria shame man sterkte met jou mannetjie en die verkoues!

GBaby jy is seker erg bedrywig met jou drietjies! Post weer bietjie kiekies van hulle toe

Anje lekker week!

en nou is ek blank! LOL

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62864 by Goggatjies
Ek stem saam - kort nog 'n extra dag by die naweek
het eers vanoggen 7:30 wakker geskrik saam met William - gelukkig was ek nog betyds vir werk

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62862 by VB2010
Morgan jou foto's is pragtig!!
Tienka sterkte met die laaste stretch!
M2M shame man, kry/leen sommer 'n lazyboy by iemand en slaap in hom? dan elevate jy soos nodig

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62857 by VB2010
neeeeeeee Strik ek vang op LOL

more more julle, kan ons nie maar nog 'n dag by die naweke kry nie....

Cornel bly om te lees jy en bambino is ok!
hexy love jou pienk ticker se woorde!

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62856 by Driekie
Strik en Ankia - nou praat julle my taal - ek love dit ook!!!!!!!!!!!!Ek het n 100liter blik by my huis met al my "projekte" in van tolletjiebrei tot paint by numbers - you name it!!

Brei - sal ek weer eendag wil try en hekel het ek nog nie kans voor gesien nie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account