file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #62824 by Goggatjies
Kriek - ons moet gou hierdie week die besigheids plan doen, en dan sal ons so gou as moontlik bank toe gaan

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62813 by Cornel
:woohoo: Halo Charlaine! Hoe gaan dit dolla? Hoekom so stil?

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62811 by Kriek
Hi Ankia, dink ek het al die winkel gesien, want ons bly in dieselfde straat.
Ek hou vir jou duim vas dat jy jou lening kry

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62809 by Kriek
Ek kry ook nie my hopes up high nie Strikkie, ons sal maar moet wag en kyk wat gebeur. Dalk is die boobs anyway net groter van al my gevreetery die laaste ruk. lol. My AF moet ook daai tyd kom, so ons wag maar rustig en kyk wat gebeur

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62808 by Goggatjies
Kriek - hallo
Ek weet nie of jy weet van die Scrapbook winkel in Viljoen Straat nie - die plek se naam is Scrapnificent. Hy is te koop, en ek is besig om te kyk of ons lening kan kry om hom te koop.
As ek hom kan koop, dan sal ons terug Krugersdorp toe trek

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62807 by Cornel
Kriek,solank die een (.) net nie groter as die ander een is nie :laugh: :laugh: :laugh:

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62804 by Strik*kie
:lol: Jou dh is sekker tjaffed met die increased (.)(.) size.
Ja wel ek kry elke maand baie seer AF pyne so wil nie my hopes opkry nie, sal maar wag en sien. AF moet in alle geval arriveer van 3e tot 6e julie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account