file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #62797 by Kriek
Strikkie, geen pyne nie, maar soos ek al vir jou gese het ook, my lyf is maar anders, want ek kry nie eers AF pyne nie.
Al wat by my anders is van gister af, is my boobs lyk of hulle oornag gegroei het, hulle klim regtig by my bra uit. lol, en dit is dit. Het ook my deel gedoen die naweek ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62795 by Cornel
Kriek ek is so bly jy het dit vir my gese!!!!!!!!!! Ek het glad nie die simptome (krampies,cm afskeiding,sooibrand ens) gehad met 1 van die ander swangerskappe nie.........

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62792 by Strik*kie
Kriek, vrydag vreeslik erg, saterdag bietjie minder en gister heeldag daai dowwe pyne, het eers gedog dis omdat my stuitjie so seer is, maar dit was rerige lae pyne. So ek weet nie maar het die naweek die huiswerkies ingehaal ;) ;)
En jy?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62787 by Kriek
Cornel, dit is eintlik wonderlik dat jy al hierdie simptome het, want dan weet jy als is ok !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62784 by Cornel
Strikkie,ek is regtig te bang om enige iets te drink tot ek by die dr was.........Die sooibrand moet maar weer vanself weg gaan.....

Darem raak die dae nou minder!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62783 by Kriek
Dankie Strikkie, jy moet versigtig wees jong met die goed wat jy so rond dra !!!! Hoe voel jy ? Nog pyne en goed ?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62782 by Strik*kie
Hallo Kriek, ag nee het gesien jy is verkouerig, hoop jy voel sommer gou beter. Daar was nie veel nuus nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account