file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #68427 by sexy~hexy
Ai jammer om te hoor van Ankia se AF wat opgedaag het :angry:

So nou is dit Ansa, Strikkie, Driekie?

Paisley, wat het dokter van jou pyne gese? Ek weet jy het ook mos gekla oor die pyne wat jy het.

Cornel, ek sien Ackermans het nou uitverkoping op baie van hulle babagoed. Ek sal maar koop tussen hulle, PEP en Jet.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68425 by klippie
Hallo Pais, how goes?

Dis wat ek ook wil weet Charlain - maar gelukkig is jy voor my, so jy sal kan sê of hy mens laat lê of nie! My vorige gynie ('n vrou) het ook nie handskoene gebruik nie, so moenie stres daaroor nie. Ek dink dis maar persoonlike styl. Solank hy net sy hande was as hy klaar is!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68424 by Driekie
Charlaine - ek weet nie of dit veilig is vir pregnancy nie so maak net seker - maar Restin werk baie goed!

Haaaai Morgs - so bly jyt n soet baba!!!Die verskil is dit - hypoallergenic is spesifiek vir kiddies wat neig tot allergiee en so, vir hulle immuniteitsstelsels om dit op te help bou en dan die lactose free is vir kids wat lactose-intolerant is soos Markus was...en gewone Nan is vir kids wat geen niks probs het nie - dis die maklikste wat ek vir jou kan verduidelik...
Dankie vir die fx!!!!

Haaai Paisley - bly dit gan nog goed met jou en baba!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68420 by ChaNa
wanneer gaan tienka wee dr toe dan kan sy ons by die hospitaal kry

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68414 by ChaNa
Paisley bly dit gaan goed..

Wat gebeur direk na die inseminasie? Mag mens dadelik opstaan of moet mens le of wat gebeur?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68406 by ChaNa
Morgs eks deel daarvan.. Hulle beskree my asof ek ;n k@@f is en speel my sielkundig baie erg

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68402 by Paisley
hey dames!! aggee nee - ek het nounet 'n lang post getik en toe is alles weg. oi - ek gaan more weer gynea toe. Hopenlik kan ons dan baba se koppie sien ;)

Charlaine en klipper, ek hou duime vas. Klink of daai dr. van julle behoorlik deeglik is! Sjoe.

En vir die res! Ek is bly dit gaan goed met julle babas!

Hexy - jmr oor die pyne jong. Ek vertrou alles is 100%...

Anje - hoe voel jy na die ovidrel?

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account