file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #68387 by sexy~hexy
Dankie Cornel, ek het darem nog geen snaakse afskeiding behalwe CM gehad nie. En dalk is die pyne net groeipyne - selfde soos met Paisley :) Dis regtig net ongemaklik en seer :S

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68381 by Morgan
Anje sy weeg nou nog minder as haar gewig met geboorte maar sys al baie grooter so daai vet wange is weg... sal later vandag weer fotos op facebook sit.

Die van julle wat weet.... wats die verskil tussen gewone NAN en daai NAN hypoalergenic, behalwe nou vir die prys??

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68379 by Cornel
Hexy,is dit grootmens klere of baba klere? By watter winkels,miskien kan ek nog gaan kyk as ek eers in die SA is?

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68375 by sexy~hexy
Ek sien die winkels begin pak nou somersklere uit, en baie van begin van die jaar se klere is nou afgemerk, so mens kry leka specials.

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68374 by Cornel
Hexy ek voel regtig bekommerd oor jou! Maar ek bid vir jou en baba en ek glo als gaan HUNKY DORY wees!!!!!!!

Nou begin die gewag ~ 4 uur kan baie baie ver voel!!!!!!!! :S

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68372 by Lia
Hi Morgs, ag shame man, hoop jy gaan 'n paar koeler pakkies kry in hierdie weer van ons. Wow vir photo shoot, bly jy het darem 'n paar mooi phodies gekry, jy moet asb. op sit as jy kry, maar in tussen kan jy sommer net bietjie gewone phodies opsit asb. Sy het seker al so groot geword.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68370 by sexy~hexy
Morgan, ek gaan net vir 'n gewone afspraak, ek het verskriklik pyn in my lieste en oor my eierstokke, wil maar net seker maak als is reg en dat daar nie infeksie is nie.

Cornel, DH se weer ek moenie net pienk koop nie, ek moet blou ook koop, hy spot mos dit gaan 'n tweeling wees :blink:

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account