More more more dames!!!!!
Tienka - ons mis jou!!!
Anje - ek hoop genuine die bietjie siekerigheid help vir jou en DH om daai eiertjie te vang soos dit vir Hexy gehelp het!Maaaaar ek hoop genuine terselfdertyd julle is albei binnekort gesond!!!
Hexy - sterkte vir jou afspraak en ek hoop hy doen scan dat jy kan sien als is piekfyn!!
VB - ai dolla - sterkte vir jou en manlief dis nie lekker om familie so vroeg te verloor nie!!
Ella - dis so awesome hoop daai aanvullings doen vinnig hulle werkies!
Marie - bly om te sien dit gan nog goed met jou - wow 8 wekies al!!!!!!!
Klippie nog net 4dae!!!!!!
Slakkie - bummer oor die BFN - gelukkig het jy die IUI om na uit te sien!!!
Charlaine - bly om te hoor dit gan nog goed!
Strikkels - moenie negatief wees nie dolla - ek self is nie seker hoe om te voel nie maar - ITS NOT OVER TILL ITS OVER!!!!!!!!
Het julle Ankia se sms gekry - sy se die heksie het vanoggend opgedaag..hulle is veilig in Phuket.
Dit gan heel goed aan die kant!!!As ek nou moet kyk vir tekens is dit net die (.)(.) wat effe seer is, my maag wat nie strike soos gewoonlik nie en baie hol vir die toilet....verder nie n kramp of n iets nie...Die heks moet more of Woensdag haar gesiggie nie wys nie maar ek wag nog steeds tot die 13de!