file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #60195 by Cornel
Baie dankie NIG!!!!!!!!!

Love u!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60191 by Grenaat
:woohoo: GELUK MY NIG :woohoo: Ek is so bly vir julle en ek bid dat alles die keer mooi sal verloop.

Ek het sommer my make up gesmudge vanoggend toe ek Driek se brief lees, hy is 'n juweel en glo hy gaan jou mooi bystaan deur jou swangerskap. Almal hou duime vas dat alles sal goed gaan die keer, moet nou nie stress of iets nie, geniet dit net! Jy het 'n pragtige ou blobbie binne jou :P
Liefde

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60188 by Strik*kie
Lalie, dan moet jy daai kans gebruik en dalk gebeur dit sommer natural!!!!

Aww Cornel, ek is so bly dit is toe positief. Se hom hy moet maar glo wat die girlies se ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60180 by Cornel
Baie dankie Ankia ~ Toemaar my trane loop ook al heel oggend!

Strikkie! Julle kon nie 'n beter ding gedoen het as om vir hom daai briefie te skryf nie! My DH is in die WOLKE!

Baie dankie julle!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60175 by Laliek
Strikkie - ek is al so lus vir "hard werk"lol. Arme DH gaan nie weet wat hom tref nie. Met die failed IUI en die pyne en goed van die afgelope week het ons nie veel by bd uitgekom nie so hierdie volgende twee weke wat ons wag vir cyst om weg te gaan gaan ek en DH GOED gebruik!! Mens se libido gaan bietjie af as jy op al die hormones ook is sooooo, nou is ek ready for action lol!

Ek het vergeet van Anje en Ansa - kom julle twee beter ook plan maak!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60170 by Goggatjies
BAIE GELUK CORNELLIE
DIT IS ONGELOOFLIKE NUUS
Ek is sommer in trane

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60168 by Strik*kie
Cornel, is dh nou bly jy het nou maar getoets?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account