file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #60103 by Nelria
wow wow wow cornel whoooooooooooooop whooooooooooop en weereens WOW!!!!!!!!!!!! ek is so bly vir jou girl - pas jou self mooi op jonge dame en WOW wat 'n gem van 'n man wat jy het ek dink sy brief was awesome en julle gaan stunning ouers wees

hexy - WOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOp WOOOOOOOOOOOOOOOOOp vir jou ook girl so bly jou bloods is posiive oor 8mnde is jy 2nd timemummy ek geniet dit vreeslik en jaydon kry maaitjie

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60096 by Cornel
Hy het net gese dat julle na 'n oulike klompie klink!!!!!!!! Jy het die briefie gelees............hy is 'n baie reguit en eerlike ene!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60094 by sexy~hexy
Aaaaaaw Cornel, en wat het hy van ons dames gese?

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60082 by Cornel
:laugh: :laugh: :laugh: :laugh:
Hexy,ek het maar net gestraand die info pamflet(van die toetsie) baie mooi gelees,en presies gedoen wat daar staan!
Vanoggend 04h45 kon ek nie meer knyp of wag nie(dink die wag was die grootste rede),ek het op die stokkie gaan pieps en hom net daar in die badkamer gelos......ek het weer gaan le. DH is badkamer toe,toe vra ek hom hoe lyk dit? Hy se ek moet self kom kyk,ek was maar baie bang,dit het my 10min gevat of te besluit of ek gaan kyk of nie!

Toe ek by die stokkie kom,toe is die strepies baie DUIDELIK! :woohoo:

EK het sommer begin huil! :blush:

DH het net die heeltyd gese: Ek is bly,ek is baie baie bly! :silly:

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60078 by sexy~hexy
Vertel eers ALS Cornel....van hoe jy getoets het, jou reaksie, DH se reaksie...toe toe toe!

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60076 by Cornel
Blessed ek het vir jou 'n pm gestuur!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60069 by Cornel
:laugh: Baie dankie Hexy!!!!!!!!!!!!!!!

Morgan,jammer as jy nie van die briefie storie gehou het nie,maar ek BELOWE dat dit die laaste keer was! DH sou dit nie uit sy eie gedoen het nie,hy het dit goed omrede die girls hom gevra het! :blush:

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account