file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #60162 by Cornel
:laugh: Baie dankie marie! :kiss:

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60159 by Strik*kie
LOL Lalie, ja jong, ons sal moet werk, baaaaaaaaaieee hard werk ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60158 by marie r
Hexy & Cornel die is vir julle:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60157 by Cornel
Hexy ek het myne ook so ingesit! Ag wat 'n dag gaan nie so groot verskil maak nie!;-)

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60150 by sexy~hexy
Cornel, my ticker het gister gese 4weke 2 dae, ek het my last period date ingesit as 22 Mei ?

Is reg Morgan (((Hugs)))

Wag nog vir dokter, weet nie of hulle getoets het hoe ver ek is nie, ek is wel nuuskierig oor die telling :)

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60147 by Laliek
More julle!

Cornel, baie baie baie baie geluk! Mag jy 'n wonderlike 9 maande he. Sjoe, klomp BFP's nou op 'n ry...

Slakkie, Strikkie, Driekie, Klippie, Charlaine - kom kom kom, ons beter nou planne maak jong, ons is veeeerrrr agter!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60141 by Morgan
More julle

Sien toe ek vanoggend weer lees wat ek getik het sien ek ek was dalk te bitchy. Wou nie he dit moet so klink nie.

Ek weet net dat toe ek nog hard aan die TTC ding was, was dit selfs moeilik om met my eie man oor al die dinge te praat en ierh stort ons behoorlik ons harte uit... voel net nie reg om dit met n ander man te deel as julle verstaan wat ek bedoel. Maar eks baie bly jy het so goeie support system in plek Cornel mens het dit baie nodig, en baie geluk met jou BFP mag dit n wonderlike 9maade wees!!

Hexy wanneer gaan die dr jou bel??? inbox my asb op facebook as ek nie hier is nie, brand om te weet!!

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account