file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #60117 by Dassie
Wil net sê God is awesome!!!!!!!!

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60113 by Nelria
charlaine wou nog se dankie my sms girl my foon op koffie so kon nie reply nie :( maar dankie dat jy aan my dink

blessed - het jy die memo gekry oor ons playdates?

tienka - hoe kan jy dink ons sal jou vergeet girl dis by jou huis LOL

slak!!!!!!!!! jy ignore my alwee - wil koffiedate reel jonge dame!!

klip - sterke jong hoop alles verloop smoothly!!

vb - jy moenie so mia gaan nie jong al post jy net eks alive is dit ok

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60110 by Mommy2Monster
cornellie!!!!! geluk!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! :woohoo: :woohoo: :woohoo: :woohoo: dis wragtig 'n goeie maand julle!!! mag jy 'n H&H 8+ maande hê. wanneer gaan jy vir jou bloods????

hexy wat was jou results toe - ja ek weet dis positief maar hoe ver positief??

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60108 by Cornel
Baie dankie Nelria!
Jip my man is omtrent 'n JUWEEL!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60109 by Dassie
Ag jinne, net toe ek dink ek het my lopende neus onder beheer, sit ek weer in snot en trane. Cornel, jou man se briefie was so kosbaar. En ek verstaan die pyn waarvan hy praat. MAAR GELUK MY DEAR!!!!! Ek sal vir jou en baba bid. Glo jy sal 'n gelukkige en gesonde 9 maande hê!!!

Wow wat 'n week!

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60107 by Hlise
Nou sit ek met trane in my oë!!! Baie, baie geluk Cornel! Ek is so bly vir julle en weet dat hierdie die begin van iets / iemand wonderlik is! Jy is baie gelukkig om 'n man te hê wat jou so na aan jou hart dra. Pas mekaar op!

Ek kan nie genoeg geluk sê nie!! GELUK GELUK GELUK!!

Liefde, hugs en sommer baie soentjies!

Ek sal nou moet BD dat dit by my ore uitkom die maand op op te vang met al die BFP's! :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60104 by Cornel
Hexy kyk net gou na jou baba ticker.......as ek myne (die geboorte datum) uitwerk,val dit op die 28STE Feb?
Dan is ek nou op 4weke en 2 dae?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account