file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #60139 by Strik*kie
Ok nou kan ek mooi groet. :lol:

Hene ek is so bly vir jou Cornel. En jou dh is so nice.

Morgan dit was nie asof die mans nou saamgesels nie, Cornel se man het net reply op Driekie se brief om te verduidelik hoekom sy vanoggend moet toets. Lees net eers 2-3 bl terug.

Ok hoe gaan dit met die res van julle?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60137 by G Baby
more girls,sien daar is goeie nuus!!
Cornel baie baie geluk,so bly vir jou,mag jy 'n wonderlike en gesonde swangerskap h?.
sjoe maar julle is omtrent nou klomp wat preggies is. september maand chat ek jaar hier,en ek glo teen dan is julle almal preggies.

charlaine ekhou duim vas vir jou ook dat jy bfp sal kry!
Bietjie rowwe nag gehad,De Nys bietjie winde gehad wat nie maklik wou uitkom nie,al het hy net elke 4 ure gedrink,was ek omtrent met elke voeding uur besig met hom. Dis maar deel van die paket as jy babatjie het,gelukkig weet mens dit word weer beter. boeta en sussie is bietjie veeleisend,gaan vandag bietjie playdate soek vir my dogtertjie. shame kan sien sy is ook bietjie gatvol vir die huis.

hier is dit ook koud vandag,ek sit nog in my pajamas,regtig net te lui om iets te doen of om aan te trek.

julle moet lekker daggie h?!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60135 by Cornel
Baie baie dankie vir almal se Geluk wense en seening!

Julle is STUNNIGN! :woohoo:

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60129 by Lia
More more dames

WHOOOOOOOHOOOOOOOO CORNEL, BAIE BAIE GELUK GIRL !!!!!!!!!! Ek is baie bly vir julle. Mag jy 'n goeie swangerskap ervaring he en 'n gesonde baba. Dis uitstekende nuus !!!

Geniet julle dag, ek gaan nie vandag weer kan in log nie. Ek het baie om te doen voor Maandag. Wel, miskien net 1 keer vanmiddag.

Charlaine, nou wag ons net vir jou toets uitslag.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60128 by marie r
Môre aan al die dames.

Dassie ek stem saam. God is goed!

Cornel, baie geluk vriendin. Het sommer geweet dat dit + gaan wees. Hoop jy't 'n gesonde 8 maande wat vir jou voorlê.

Hexy wat het jou ouers toe gesê?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60124 by Strik*kie
Hallooooooaaaa


CORNEL WHOOOOOOOOOOHHOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOO GIRL!!!!!!!!!!!!!!!Baie baie geluk en soos ek gese het ons sal daai baba deurbid!!!!!!!!!! Ek sit eintlik met trane in my oe, so bly vir jou!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60123 by Cornel
Dassie daar stem ek 10000000000 keer saam met jou!
Ek het nog nou die dag gehuil omdat niks wil gebeur nie,en nou???????? Ai 'n mens se geloof is so kosbaar!

M2M,ek kan nie nou vir bloods gaan nie,al waarvoor hulle hier kan toets is malaria! Ek sal maar wag tot ons SA toe gaan ~ gelukkig nog net 'n maand!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account