file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago - 16 years 2 months ago #67924 by Strik*kie
Tata Cornel, as ek more draai by werk sal ek loer of jy hier is ;)
Jy moet lekker naweek he en rus rus rus!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67923 by Cornel
Gaan baie goed met hom!!!!!! Ek haal my hoed vir daai seuntjie se ouers af!!!!!!!!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67921 by Strik*kie
Dis mos die een wat gebedsgroepie het op fb? Hoe gaan dit hom?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67920 by Cornel
Driekie,Strikkie!

Ek gaan ook eers groet! More is ek alleen by die huis,DH werk mos die heel naweek!

Jullemoet 'n baie lekker naweek he!!!!!!!!!!!

Ons gesels weer maandag!!!!!!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67916 by Cornel
Julle 2 kan omtrent lekker chat!

Ek het nou eers met Dantetjie(weet nie of julle hom ken nie) se mamma gesels op FB!

Goeie middag Charlaine!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67915 by Strik*kie
Driekie jou reply.

Ja dis mos maklik om bl vol te praat :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67910 by Driekie
Die mense hier het ook vreeslik oor die vorige bestuurder hier gekla - dis hoe ek die pos gekry het...probs met die geld en goed..

HEHEHE - en nou wonder almal hoe ons n hele bladsy in ek dink half-uur omgepraat het!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account