file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #58088 by Paisley
halo dames! Sorry ek kan nie opvang nie. Is by die huis op die 3g. Gaan te stadig!

Hallo slakker!!! Gn goed dankie.

Wats nuus?

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58080 by Cornel
Ek is nog hier,maar ek sien dit is baie stil vandag!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58077 by Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58065 by Strik*kie
Heelllllooooo Slakster, hoesit jong? Kan nie help met cm nie, het self vragie of 2 ;)
Het heelnaweek van vrydag tot sondagaand heel ewcm gehad en gister wit lotionlike cm en voila vanoggend weer baie ewcm, nou is ek bietjie deurmekaar??????? Help vir my en Slakkie bietjie uit hier girls???????

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58057 by Slakkie
More more dames!!!

How goes??

Sexy en Cornel ek sou al laaaankaaaaal skelm getoets het!!!!!!!!!!! Cornel toe man toets!!!


Whaahaa klippie!! My mening is klim in die kar en ry soontoe daar is niks wat so goed werk as om die teef in myself in sulke situasies uit te bring nie.

Strikkie - BD BD BD

Paisley - Hoe gaan dit met die bambino?

Tienka - jy lê seker lekker by die huis rond! Wens dit was ekke!

Ansa: Ek het baie geleer van vroetel onder die tafel!

Morgan & G - Julle babies is te pragtig! Baie baie geluk!

Weet julle of mens meer fertile is na 'n lap? Ek het gister so moerse blob (sorry TMI) EWCM gehad maar soos in serious free range??

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58056 by Morgan
more julle

LOL vir klippie en die vuvuzela!!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58054 by klippie
Okay, girlies, ek moet nou weer bietjie werk!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account