file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #58111 by Slakkie
Strik ek moet nog bel vir 'n afspraak maar dit sal in die week wees want hy moet die steke uithaal

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58109 by Ansa_S
Hallo almal, het gou opgevang!

Hexy en Cornel ek hou styf duim vas vir julle!

Kriek, ek het ook daardie krampies dan links dan regs, maar nie nastenby so erg soos met die clomid nie.

Wat die CM betref, ek is nie een wat sommer erge afskeidings het nie, het nie eers met die clomid gehad nie, maar DH het gisteraand na ons liefde gemaak het gese, hy is omtrent sopnat van my, meer as gewoonlik. En toe ek afvee met die waslap toe sien ek dit is sulke trekkerige cm, anders as ander tye van die maand.

My DH is ook siekerig, gaan gou later vandag dr toe, want hy sukkel om ondergrond te werk as hy so siek is.

Shame gisteraand toe ons begin vroetel toe se hy hy wonder of as hy siek is of dit nie sleg is vir my nie. Shame toe se ek net nee, ek is medisyne vir hom!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58108 by Cornel
Toemaar Strikkie,ek het sommer my DR in die SA gebel ~ sy se ek moet dit liewer nie drink nie.

Halo Paisley!
Ai maar jou bambino groei mooi!
Hier is nie eintlik veel nuus nie,dis net ek en HEXY wat nog vir AF wag!

Hexy,my DR in die SA se as ons so 5 dae oor ons tyd is dan kan ons maar toets!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58105 by Strik*kie
Slakkie het julle maandag weer afspraak by FS?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58099 by Slakkie
Paisley!!

Met my gaan dit voorie wind! Sal julle teen maandag kan sê wat die PVA is! Whooohoooo ag ek hoop so dit werk die eerste keer!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58091 by Strik*kie
Paisley help bietjie vir my en slakster uit oor cm asb????? So 2 posts terug

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58089 by Strik*kie
Mmmm sien ook dis stil ewe skielik. O ja ek het nog nie van daai alwyn goed gedrink nie so het nie vir jou antwoord nie, maar ek weet cranberry sap help bietjie vir die maag.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account