file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #56664 by Kriek
Update gou, hexy en Cornel .... wag julle nog vir AF ??? Sorry julle, ek moet vinnig chat, kan nie opvang nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56662 by Kriek
Hallo hallo hallo, hoe gaan dit hier ??

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56659 by sexy~hexy
Ok...so die internet se as die HPT blank was, as die toets foutief. Ek wonder darem....

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56656 by Cornel
LOL Hexy!!!!! :laugh: Ek dink vandag lei ek ook daar onder :laugh:

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56650 by sexy~hexy
LOL Cornel, ek is al so van Vrydag af, het nie POAS obsessie nie, maar PITL - pee in the loo obsessie :D:D

Het gisteraand 'n BD sessie ingewerk, dalk is dit al waarvoor AF gewag het :P

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56648 by Dassie
Ek sal maar Halls koop en Panado vat en gorrel met soutwater.

Ek kan nie sommer enige verkoue medisyne vat nie, want is allergies vir iets in dit, so die meeste meds is seker ook uit vir my.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56647 by Cornel
:laugh: Ek is skoon simpel vandag ~ hardloop kort kort badkamer toe om te kyk of daar al iets is :angry:

Strikkie ~ ons goedjies is darem ver uitmekaar,Huweliksherdenking(NOV),Valenteinsdag(gewoonlik in die Congo),My verjaarsdag(Maart)....

:laugh: Dassie en Hexy ~ ek is nou nie 'n dokter nie maar ek probeer maar net help :laugh:
Ek weet sy sal ietsie kry wat haar keel gou sal laat beter voel.

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account