file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #56628 by Cornel
More Dassie!

Gorrel sout,met lou warm water.......;-)

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56626 by Strik*kie
O, dis nice. Al wat sleg is so naby kersfees trou is die presente :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56624 by Dassie
More girls.

Laliek - Ek is baie jammer oor die BFN. Hugs. Sal jou in my gebede hou vir die 2de try.

Cornel en Hexy - Ek hou styf duimvas, hoop julle AF's bly vir 9 maande weg!

Anje - So bly AF het opgedaag, hoop jou PVA kan nou begin.

AFM: Sit met 'n aaklige keel seer. Gister begin en was dwarsdeur die nag seer. Een van daai waar dit seer is as mens sluk. Nou moet ek maar boererate gebruik, want ek kan mos nie medikasie neem nie. Enige idees wat help vir 'n seer keel?

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56623 by Cornel
Goeie more Nessie

Jammer oor AF dol!!!!!

Dankie vir die FX!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56621 by Nessie
More julle!
Hoop julle het 'n lekker naweek gehad!
Ek kom loer gou in voor ek te besig raak hier.

Lalie, sorry oor die BFN, maar ons almal bly bid dolla, jy sal beslis kort voor lank jou BFP kry!!!

Marie, ek is so bly dat julle die vakansie geniet het, ‘n mens het dit nodig!

Anje, ek is bly dat dit nou uitgesort is!

Hexy & Cornel, FXFXFXFXFX!!!!

Ansa, hoe was die rugby toe?

AFM - AF het gister opgedaag, so BFP is alweer uit die maand, gaan later 'n afspraak maak sodat ek gou more vir die bloods kan gaan. Sal ook nie hierdie maand vir die HSG kan gaan nie want FS sal gedurende die tyd wat dit gedoen moet word in Rome sit. So hierdie maand vat ek en DH dit dan maar rustig.

Sal later weer inloer, moet gou al my werkies doen dan kom chat ek weer!

Liefies!

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56618 by Cornel
Ai tog,hy kry seker nog bietjie koud! Ons is die 4de getroud en my pa verjaar die 5de. Ons het dit so beplan ~ wou graag op 1 van die ouers se verjaarsdae trou......

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56616 by Strik*kie
Was no sommer nuuskierigheid, lol, ek try uitwerk volgens jou ticker maar die brein wil nie lekker saamwerk nie :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account