file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #56640 by sexy~hexy
Cornel, ek glo die apteker sal vir Dassi iets gee. Die dokter het vir my Advil CS gegee, hy weet ek is dalk swanger, so hy het gese dis veilig. Die pregnant fairies kan deesdae ook meds gebruik, die apteker sal weet wat om vir haar te gee :)

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56636 by Strik*kie
Cornel ons is in Jan getrou so dis eers Xmas, dan huweliksherdenking dan my b-day dan valentines. :lol: Dh se daai tyd van die jaar maak hom bankrot, maar ons skip mar valentine en maak net lekker ete of so iets ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56635 by Cornel
Hexy,kan Dassie nie Strepsols suig nie? Of van daai HALLS sweeties nie?

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56634 by Dassie
Jammer oor AF Nessie. Hugs.

Dankie julle, sal gorrel met soutwater lol en die apteker vandag gaan sien. Het Tienka nie iets laas week gesê van Panado medisips nie? Ek wonder of dit sal help, sal maar apteker vra.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56633 by Strik*kie
Nessie, sorry oor AF jong, ai ai ai hoekom kan sy ons klomp ni ook nou maar skip nie, ai tog!!!!

Dassie, jong is nie seker wat jy kan gebruik nie, dalk Hall's suigsweeties?? Hoop jy voel gou beter.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56632 by sexy~hexy
Dassie, niemand se jy mag geen meds neem nie :) Vra die apteker of hy ietsie kan gee wat nie skadelik is vir baba nie. Dalk 'n suigpilletjie of ietsie...don't suffer girl LOL

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56630 by Cornel
Ja dit was nogal,maar my skoonfamilie koop glad nie presente vir mekaar nie........

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account