file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #56598 by Cornel
Goeie more STRIKKIE!

Ek is nou nie by nie,waar is fototjies van klein Carli?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56596 by Strik*kie
More julle

Lalie, weerens jammer oor bfn. Ek hou duim vas vir die volgende IUI, 2e een is lyk my altyd suksesvol.

Marie welkom terug jong, bly jy het geniet.
Hexy sorry oor blank HPT.
Anje Jipppiiiiiieeee vir AF!!!!!! Let the games begin!!!!!! ;)
Kan nie wag vir nog foties van Carli nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56595 by Cornel
Goeie more ALMAL!

Ons het omtrent 'n koue naweek gehad,saterdag was ek en ml omtrent heeldag in die bed ~ opgestaan ,gaan eet en weer terug geklim ~

Nou is dit ook nog nie warm hier nie,hier waai so koue wind ~ sit hier met 'n kombers om my bene en 'n dik baadjie om my skouer!



P.S ~ Nog geen teken van AF nie,(.)(.) is maar nog gevoelig en geswel (lyk darem weer normaal),het laas nag krampies begin kry (kon my dalk verbeel),maar nou ja ons sal maar net sien wat gebeur!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56540 by Lia
Hi Almal

Marie, welkom terug, ek was ook nie veel hier laas week nie.

Hexy, baie bly jy voel beter. Hou stuif duim vas dat AF weg bly.

Hi Lalie, ag jammer man. Laat weet wat se die FS. Ek glo die volgende een sal werk. Sterkte girl !!

Julle Carli is die mooiste, mooiste, mooiste dogtertjie !! Sy is pragtig en ek het haar tog lekker lank vasgehou. Ek was gelukkig genoeg om haar pragtige blou ogies te sien, want sy slaap die hele tyd. Nie veel gepla oor enige iets anders nie. Morgs se sy sal kom phodies post. Morgs lyk baie goed.

AFM: Na 77 dae en te danke aan Provera is ek uiteindelik op CD1. Sal nou more weer vir dr bel.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56463 by sexy~hexy
Ek was ook MIA die week Marie, was afsiek geboek Donderdag en Vrydag. Ek en Cornel is vandag op ons CD30 van 30, sy het nog nie getoets nie maar ook nog geen teken van AF. Van die ander dames is ek nie seker wie nou binnekort moet toets.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56461 by sexy~hexy
Dan groet ek ook maar...sit nog alte leka in pj's :D Beplan leka kookkos met dompels...dan wil ek jelly ook maak...leka vir DH bederf vandag ;) Dalk is dit al waarvoor AF wag...'n laaste BD sessie :D:P

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56460 by marie r
Hallo al julle wonderlike dames. Het julle so gemis die afgelope week. Dit is swaar om vir so lank sonder julle klaar te kom.

Wat het ek gemis?

G Baby: Baie geluk met die geboorte van De Nys. Hoop ek kan binnekort 'n foto sien.

Tienka: Baie geluk met jou verjaarsdag Vrydag. Hoop dit was 'n mooi dag en dat dit sommer 'n mooi jaar vir jou gaan wees. En nou's jy lekker met verlof. Geniet dit.

Morgan: Baie geluk met Carli se geboorte. Hoop alles het goed verloop. Kan nie wag om 'n foto te sien nie.

My vakansie in die Drankensberg was rerig lekker gewees. Net wat ek nodig gehad het. Dit was net vrek koud gewees, maar dit lyk vir my dat dit maar in die hele land so koud was.

Asb iemand moet my 'n update gee van wat ek gemis het.

Lekker dag vir almal.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account