file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #56613 by Cornel
Strikkie ons is die 4de November 2006 getroud. Hoekom?

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56610 by Strik*kie
Cornel wat is julle huweliksdatum? Is nou te lui om uit te werk. :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56608 by Cornel
O ja Strikkie ~ ai ek haat dit as ek soms nie by is nie :-)

Goeie more Hexy,jong ons moet maar nie te gou praat nie,die dag is nog lank,sy kan enige tyd haar verskyning maak!!!!!!!!!! Maar ons hoop sy bly sommer ver weg!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56606 by Cornel
Ek hoop ook dat ons die maand (wat oor is van hom) sommer nog 'n klomp BFP kan kry!!!!!!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56605 by Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56603 by sexy~hexy
More almal

I r back at work. Nou is die dame wat saam my werk weer siek vandag :angry: So dit gaan weer 'n blou Maandag wees :S Darem het ek die thread om my mee besig te hou.

Hoe gaan dit met julle almal? Cornel, bly om te hoor AF is nog nie hier nie :)

Ag Anje, skoon jaloers dat jy vir Carli gesien en vasgehou het. Ek soek ook 'n sussie baba :P

Aan al die ander, hoop julle het 'n leka naweek gehad ;)

AFM - ook nog geen teken van AF. Het mos gister 'n toets gedoen maar dit was 'n total blank. So ek verwag nog AF gaan opdaag, het geen hoop dat ek swanger is nie. Maar dis ook okay :D

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56601 by Strik*kie
Hey Cornel, ag ek hoop die ou heks bly weg, en dat sy sommer hele paar van ons skip. ;)

Hier is dit ook nog steeds koud, darem nie so erg soos don en vrydag, maar nog steeds. Die vingertjie vries af.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account