file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #56459 by sexy~hexy
Nou waar is julle nou?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56458 by sexy~hexy
Hey Marie, hoe gaan dit en hoe was julle vakansie?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56457 by marie r
Hallo Hexy. Ek's ook hier.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56455 by sexy~hexy
Hey Cornel, sien jy is ook online :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56454 by sexy~hexy
More almal

Ek loer net gou weer in. Het vanoggend 6uur gePOAS, en dit was 'n blank :dry: Gee my eerder een strepie as 'n blank :angry: Maar ek weet ook die blank beteken AF is beslis oppad, het al met my gebeur en ook met Hlise verlede week. DH se ek het te vroeg getoets LOL Hy is baie ondersteunend, en snaaks genoeg ek ook. Hy se as ek is dan is ek, as ek nie is nie probeer ons weer. Het darem nog een toetsie, en ek gaan baie beslis nou wag om te sien of AF opdaag, en as sy nie opdaag nie, eers volgende Sondag weer toets. Ek weet met Jayden het die HPT's BFN gewys 'n week na AF moes opdaag, en twee weke na AF moes opdaag het ek 'n baie ligte lyntjie gekry. Elke swangerskap is nie dieselfde nie, maar lyk my 'n BFP met twee duidelike strepies is my nie beskore nie :laugh: Ek het gisteraand al so gedroom van HPT's en BFP, DH se ek het baie onrustig geslaap.

So nou wag ons maar weer om te sien wat gebeur.

Check julle almal more :kiss:

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago - 16 years 3 months ago #56393 by sexy~hexy
Hallo almal

Leen broer se meisie se laptop en pa se 3G, dog ek kom se ook gou hallo.

Jammer om te hoor die IUI was nie 'n sukses die keer nie Lalie. Hou moed, dit sal vir julle gebeur en realiseer. Geniet die wyntjie!!!

Enige nuus al van Morgan?

AFM: Nog geen spotting. Is vandag op CD29 ek dink? DH het vanoggend gaan HPT's koop, sommer 'n value pack met twee toetse in LOL. Snaaks genoeg, ek wil eers toets hier in die week, want ek glo regtig AF is oppad. Eierstokke pyn erg baie, niere pyn en het my verbeel gistermiddag toe ek afvee daar is so ietsie bruin. So ek het nie POAS obsessie nie, maar PIAL - pee in a loo obsessie :D:D

Cheerio, sien julle beslis nou Maandag. As ek POAS sal dit more wees en sal ek kom post, belowe ;)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56389 by Laliek
Hi julle

Jammer ek was nie baie hier afgelope ruk nie, het maar probeer rustig vat.

Morgan - baie geluk met geboorte van Carli! Mag sy julle net vreugde bring.

AFM: Het vandag my uitslae gekry, defnitiewe BFN. So eerste IUI het nie gewerk nie. Het gespot Donderdag en Vrydag en basies vanoggend begin vloei al is dit nie soos normaal al nie, tel ons vandag maar as CD1. Ek sien FS Maandag en dan gaan ons met volgende siklus seker begin. Ek en DH is baie hartseer maar glo dit sal eventually gebeur. Gaan vanaand wyn drink en bietjie relax en hopelik lyk alles weer rooskleurig more.

Lekker naweek julle! Ek sal weer bietjie meer inloer volgende week.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account