file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #56254 by Cornel
Toemaar Strikkie,daar stem ek saam! Ek gebruik maar eerder my ou VEET!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56253 by Driekie
Anywho girls - ek gan tata se - wil gou n nuwe heater gan koop ons s'n het gisteraand ontplof..net moerse pop gehoor en toes hy n goner!

Jip warm wax en dis genuine nie warm nie effens lou soos badwater en dis glad nie messy nie - en hulle gebruik poeier en so olierige iets om als mooi skoon te kry

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56252 by Strik*kie
Omw nou is julle op wax ookal? Kry net nie tyd om op te vang nie :lol: eina eina eina, dink ook dit moet vrekseer wees

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56251 by Cornel
Tata Ansa!
Trek gou ietsie sexy aan......vir net so gou gou voor die rugby!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56249 by Cornel
Strikkie,hoe meer KENNIS ons opdoen hoe meer VREUGDEVOL is dit in die kamer ;-)

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56248 by Ansa_S
ARRIE WARRIE MAATS!

dh IS AMPER BY DIE HUIS........ :blush: :blush: :blush: :blush:

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56247 by Strik*kie
Hmmmmm is julle ALWEER op die sekskepades????? ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account