file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #54944 by Cornel
Tienka daar was gebraaide(geskroeide) hoender,rys ens.... Waar is die storie van Huggles?

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54942 by Kriek
mmmmmm Tienka, dit klink te lekker, ek voel ook nou so dik gevreet, kan net huis toe rol en gaan slaap.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54936 by Tienka
Bye M2M, lekker middag en aand!!

Julle, ek het nou so lekker geeet ek wil net omval en slaap, my sus het beesvleis bredie gemaak met lekker sous en baie groente - magie vol :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54935 by Kriek
Bye Mommy, lekker middag vir jou

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54933 by Mommy2Monster
dit is 'n baie sad storie. en sover ek kan onthou (van pampers dae) het hulle ook gesukkel met die hele TTC. dis vir my so so hartseer, ek wens ek kan haar 'n drukkie gee en moed inpraat, maar niks wat mens sê gaan daai pyn ooit weg vat nie!

ek dink sy is 'n baie sterk vrou en op die oog af hanteer sy dit goed. ek haal my hoed af vir haar! en ek weet God sal hulle seen met bondeltjies liefde en hul engeltjie sal altyd in haar hart wees! xox

bye julle eks oppad!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54932 by Tienka
Hallo Cornel, wat het julle gekry vir lunch?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54931 by Kriek
Hallo Cornel, het jou gemis vanoggend. Lekker geeet ??

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account