file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #54928 by Cornel
Halo julle ek is ook weer terug!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54927 by Tienka
Jip Kriek, ek deel my bifday met Carli :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54925 by Tienka
Dit was een van my grootste vrese, om baba laat te verloor, maar ja ek is baie dankbaar ons is al amper 36weke

Driekie, ek sou ook baie kwaad gewees het, sy kan mos haar eie bleddie steriliser gaan koop :angry:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54924 by Kriek
Tienka, verjaar jy nie nou een of ander tyd nie ?? More ?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54923 by Tienka
Dis ongelooflik hoe vinnig die tyd eintlik verby gaan. Ek het by die Julie mammas aangesluit toe ek 9 weke swanger was, en Morgs was 12 w, en kyk nou - more word Morgs 'n mamma!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54902 by Kriek
Ek het nou ook gou Huggles se storie gaan lees, en my hart is sommer nou baie seer, dit is verskriklik sad

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54897 by Driekie
Dankie - gelukkig het ek dit op my ass verloor - wens nou net die res van my lyf volg nou die voorbeeld!!

Ek dink nog heeldag aan Morgs - wonder of die bang al ingesettle het??

Ooh wou julle nog se - skoonsus het toe nie eers boe of baa oor die shower gese nie..en toe gan my liewe Dh en gee my microwave steriliser vir haar - presies wat ons besluit het ons nie sou doen nie ek was so so so kwaad!!!Maar nou ja - ek het hom goed laat verstaan dat ek haar nie als met n teelepel gan ingee nie.As sy wil ma-wees moet sy dit vat met al die pyne en foute en en en wat daarmee saamgaan en ek gan nie haar kind grootmaak nie - sy sal dit doen.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account