file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #54957 by Strik*kie
Ja hel Kriek as ek en jy moet wag vir Skapie dan loop ek al met kierie met boepens ;)
Het nou besluit: Ek en Kriek en Nessie en Cornel en Hexy en Ankia gaan saam preggies wees!!!! whooopppppieeeeee :lol: Tienka wil jy ons join????

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54953 by Cornel
Kriek,kyk asb jou pm?

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54951 by Strik*kie
Mmmmm sal self nie no omgee vir bed nie, my neus is so seer en toe, dan is hy oop dan toe maar die oop neus is amper erger as toe een want dis so brand wat maak dat ek kopseer het. grrrrrrrrrrr

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54948 by Kriek
Cornel, ek het nou lekker gelag oor jou skewe boobs !! Jy kan seker nie wag om te toets nie.
Strikkie, ek stem saam, daar word nie gewag vir Skapie nie, ons moet nou plan maak jong

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54947 by Cornel
Dankie Kriek,ek sal bietjie gaan loer.....

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54946 by Strik*kie
M2M, :lol: ja ek gaan wag tot Morgan afgelaai het , en nee as ek moet wag tot Skapie klaar afgelaai het gaan ek nooit preggies word nie ;)
Tata en gniet jou middag.

Oooohhhh Tienka, jy moet nou net nie besluit om deur die nag te kraam nie hoor :lol: Wou ook se onthou iemand verjaar more, maar kon nie dadelik dink wie nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54945 by Kriek
As jy terug gaan op Forum Cornel, sal jy sien daar is n topic van birth stories

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account