file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #54896 by Mommy2Monster
striks ons wag nog net vir jou, dan het die 4 muskateurs dit gedoen ;-) sien jy wag nou tot ons afgelaai het, dan gaan ons weer ooo en aaa oor jou pensie!

driekie dis deel van die werk, at least iets waarvan ek hou...tog my 'beroepslyn' afterall..hehehe

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54891 by Mommy2Monster
striks ons wag nog net vir jou, dan het die 4 muskateurs dit gedoen ;-) sien jy wag nou tot ons afgelaai het, dan gaan ons weer ooo en aaa oor jou pensie!

driekie dis deel van die werk, at least iets waarvan ek hou...tog my 'beroepslyn' afterall..hehehe

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54888 by Mommy2Monster
strikkels ek kan dit nie glo nie, die tyd vlieg sooo vinnig! dit voel soos gister dat ons nog probeer het en ook moedeloos geword het en amper opgegee het.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54887 by Driekie
Eerder jy as ek m2m - daar's nie n manier wat ek buite toe gan vandag nie!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54884 by Kriek
WOW Driekie, geluk met daai weight loss, dit is fantasties

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54883 by Strik*kie
M2M, kan jy dit al go dat jy en Morgs en Skapie al amper mammas is, ek het by julle klomp aangesluit toe Morgs net uitvind sy's preggies en toe volg jy en Skapie. Tyd vlieg soooo vinnig.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54882 by Kriek
:laugh: Wimpy toasted bacon, egg and cheese EN chippies. Maar dit is nou die laaste dag vir takeaways, anders is ek een van die dae obese, en dit wil ek nie he nie :dry:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account