file November 2010 Mammas

15 years 10 months ago #132170 by skapie
Replied by skapie on topic Re: November 2010 Mammas
hallo almal....sjoe. ek weet nie of my sms by julle uitgekom het van rebecca se geboorte nie, en dit is ook die eerste kans wat ek kry om te kom update.

Rebecca is 4 november 2am die oggend gebore. baie maklike kraam gewees. het so 3pm begin met bietjie krampe, en teen 6pm was dit klaar 3minute uitmekaar uit, is toe hospitaal toe, vinnig ontsluit, dok was net betyds vir epiduraal. Gaan goed, is maar net exhausting. sal weer volgende week kom update.

Mooi bly almal. sy was maar 2.6kg met geboorte. was vandag gou by die kliniek weeg al 2.9kg, borsvoeding gaan ook baie goed.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #131894 by Elaine
Replied by Elaine on topic Re: November 2010 Mammas
Sjoe, maar die November mammas is stil.
Ek is more 37 weke, dan is ek voltermyn. Nog 9 slapies dan gaan ek in vir induksie as baba nie besluit om vroeer te kom nie.
Die weer die afgelope 2 dae is hoeka ideale kraam weer, ek is mal daaroor om te kraam in bewolkte weer.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131060 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: November 2010 Mammas
Hi almal!

Lagarbah, keep up the good work, and if you get desperate, try the acupuncture trick, it worked for me!

Voetjies, sy is pragtig! Ek het 'n ekstra peg perego kar stoeltjie, ons kan kyk of dit in jou kar pas dan leen jy dit maar bietjie tot sy in die vlg size ingaan. Stoeltjie moet vlg wet tot op 9 maande agtertoe kyk, dis die veiligste. Ek het vir Stefan op omtrent 11 maande 'n vorentoe stoel gekoop, toe was hy net te groot vir die ander een.

Het iemand van Rosie gehoor?

Lelie, bly dit gaan goed met jou en baba. Amper daar! Min dae!!

Hier is my poplap.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131040 by lagarbah
Replied by lagarbah on topic Re: November 2010 Mammas
Hi ladies. So today is my EDD!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #130548 by Lelie
Replied by Lelie on topic Re: November 2010 Mammas
Dagse almal.

Voetjies - sy is te pragtig vir woorde.

Ek was gister by die dokkie, kleinding weeg so tussen 3.2 en 3.5 kg so ja lyk by dit gaan 'n groot baba wees. Dokkie het ook gese dat die kop ook groot is, Ek hoop maar net ek sal normaal kan kraam.

Hoop almal het 'n lekker dag.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #130404 by Voetjies
Replied by Voetjies on topic Re: November 2010 Mammas
en nog ene
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #130402 by Voetjies
Replied by Voetjies on topic Re: November 2010 Mammas
ons try weer...
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account