file November 2010 Mammas

15 years 11 months ago #128119 by Elaine
Replied by Elaine on topic Re: November 2010 Mammas
Nog net 17 slapies voor klein Nadia kom.
Ek het eintlik nog so baie om te doen voor sy hier is. Ek is so te se klaar met voorbereidings vir haar, moet net nog hospitaalsak pak, maar ek het so baie ander goed wat nog gedoen moet word. Ek is net niks lus daarvoor nie, sal seker maar moet begin.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #128044 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: November 2010 Mammas
Elaine pm vir my jou email adres dan sal ek na C se geboorte vir jou 'n paar tips stuur. Jy kan ook die boek hypnobirthing the mongan method by meeste plekke koop. Ek het dit by exclusive books gesien.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #128019 by Elaine
Replied by Elaine on topic Re: November 2010 Mammas
ML alweer oppad Middleburg toe vir die week. Nog 'n lang week wat voorle. Ek het eintlik so baie om te doen, maar die energie is vreeslik min deesdae, is lus om niks te doen nie.
Hoop net ons klein Nadia meisiekind besluit nie sy wil voor die 25ste kom nie, want ek is alleen.
Dink ek moet nou bietjie gaan le terwyl my jongste ook 'n middagslapie vat, die oudste 2 kyk televisie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #127998 by lagarbah
Replied by lagarbah on topic Re: November 2010 Mammas
Hi ladies! Congrats to Genre and voetjies! Must be so wonderful holding ur babas! Anina- ek is nie op jou lys nie! My edd 13nov hoping for vbac. How are you progressing? Me-went to gynae on fri after a few days of Bh's. She did internal said 1cm dilated and baby 1/5 in pelvis. She did a stretch and sweep too(was soooo uncomfortable) which made most of my mucus plug come out. So this weekend have just been waiting for stronger more regular 'surges'(i like that term from u guys with the hypnobirthing)but nothing too hectic yet. Gynae thinks by today little man might come we see what he wants! In meantime doing all the natural induction stuff hopefully something happens! Been booked for a c/s for 19th just in case boetie really doesnt wan2 make an appearance but hoping wont need that! Still hoping for a successful vbac- God willing!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #127993 by Rosie
Replied by Rosie on topic Re: November 2010 Mammas
Hi Julle. Dit gaan nog goed hier Gabby beweeg baie en skop lekker hard. Gerne baie geluk met R se geboorte mag hy net vreugde vir julle bring. Anina ek bid nog hard vir jou en is so bly jy doen so great. Lekker daggie vir julle.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #127991 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: November 2010 Mammas
Goeiemore dames

Voetjies - Baie Geluk met die geboorte van jul dogtertjie! Fotos asb! Mag sy net plesier in jul lewens bring. Ek sal nooit haar verjaarsdag vergeet nie ;)

Dinge gaan great hier, R suig nou n hond uit n bos uit en baas sulke vraatsige geluide soos hy suig :) Die dr het gese my nippels sal gou seer word want omdat hy so bietjie groot is gaan hy van die begin af hard suig en baie wil drink. Hy was reg, my nips is vrek seer. Maar dit bly maar lekker om te bvoed.

Waar is die ander girls? Rosie jy nog okay? Ons wag nou maar vir Anina en dan Rosie!

Kan julle glo hier is 3 babas in die mward en dan 10 babas in neo natal ICU. Dis skrikwekkend hoeveel babas is prem of probleme meer. Dankie liewe Heer vir al ons gesonde babas.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #127856 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: November 2010 Mammas
Vriendin, ek is so bly vir jou en L. Dis wonderlik dat daai ou dogtertjie wat julle so aan die raai gehou het so perfek is! Ek se weer, Prys die Here!!!

Ek het net nou die eerste BH kontraksie in 3 dae gehad, yipee!!! Enige iets is nou vir my 'n stappie in die regte rigting. My heupe voel of hulle gaan skeur, my man se ek loop soos John Wayne wat te lank op sy perd gery het, maar ek kannie worry nie, dis alles goed wat die geboorte makliker maak!

Lekker slaap almal, mag ek vannaand nie 'n rustige nag he nie!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account