file November 2010 Mammas

15 years 11 months ago #129688 by Elaine
Replied by Elaine on topic Re: November 2010 Mammas
Lelie wrote:

Ek is by Hattingh, ek wou na van Wyk toe maar hy was reeds te vol.

Anina - Ek moet more weer by die gynie wees dan sal ek by hom hoor.

Hoop net nie die bliksempie besluit om vroeg te kom nie want manlief het klaar die verlof gereel, en sy voorman is so 'n pyn in die (julle weet wat) oor my man verlof vat die tyd van die jaar.

Ek was gelukkig, het binne 'n week 'n afspraak gekry by hom. Maar ek is 'n ou pasient en het 'n goeie rede gehad hoekom hulle my vinnig moes help. :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #129605 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: November 2010 Mammas
Rosie - ek dink al heel dag aan jou, sterkte met vanaand en more. Ek glo alles gaan goed verloop! Laat weet asb.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #129595 by Lelie
Replied by Lelie on topic Re: November 2010 Mammas
Ek is by Hattingh, ek wou na van Wyk toe maar hy was reeds te vol.

Anina - Ek moet more weer by die gynie wees dan sal ek by hom hoor.

Hoop net nie die bliksempie besluit om vroeg te kom nie want manlief het klaar die verlof gereel, en sy voorman is so 'n pyn in die (julle weet wat) oor my man verlof vat die tyd van die jaar.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago - 15 years 11 months ago #129331 by Elaine
Replied by Elaine on topic Re: November 2010 Mammas
Ek is vandag 36 weke. My mucous plug het gister begin uitkom, net so bietjie en vandag weer 'n bietjie. Sussie het ook gesak, sit baie laer as gewoonlik. Sy moet maar net nog so 2 weke uithou, anders doen ek maar 'n UC.

Ek is vandag ongelooflik lus vir coke, ek het vir my 'n liter coke gaan koop, ek drink oor die algemeen nie eers coke nie...lol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #129275 by Elaine
Replied by Elaine on topic Re: November 2010 Mammas
Lelie, wil jy weet hoekom ek vir induksie gaan?
Wel, my man werk weg van die huis af en as ek vir induksie gaan verseker dit dat hy hier is, die rede hoekom ek Trichardt toe gaan is omdat 2 van my kinders daar gebore is en ek vertrou my ginekoloog daar. Ek was nie nou lus om op my laaste vir 'n ginekoloog hier in Pretoria te soek, sou nie genoeg kans gehad het om vertroue op te bou met 'n nuwe een.
My dr daar is Van Wyk, wie is joune?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #129167 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: November 2010 Mammas
Lagarbah, it sounds good so far. Its better if things progress slowly, then your body will not be so stressed out and tense when active labour starts making your chances of a succesful vbac better. I take my hat of to you for trying this route, I am sure you have met lots of critisism and negativity. Go girl!!

I tried accupressure, but nothing happened. Maybe see an accupuncturist, I will be doing that on monday if i still don't have my baby in my arms. But I don't think I'll get to monday...

Good luck and let us know how it all goes!

Lelie, hou maar 'n oog op daai pyne, dit kan BH wees maar dit kan ook die begin van regte kraam wees. As dit erger word bespreek dit met jou dokter. Dankie vir die aanmoediging, ek weet die Here het die regte tyd vir haar bespreek en sy sal kom wanneer en hoe Hy wil he sy moet.

Dink aan jou Rosie!!!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #129147 by Lelie
Replied by Lelie on topic Re: November 2010 Mammas
Dagse almal.

Baie geluk Voetjie's en Gerne met die koms van jul baba's.

Hier by my is dit maar effe stil, manlief werk sy laaste nagskof week vir die jaar, is so bly daaroor,maar aan die anderkant wens ek hy kon nou al met verlof wees, want eks so bang iets gebeur as hy nie hier is nie, darm werk hy nie ver nie net 15 min se ry van ons huis tot by die werk so dis darm 'n verligting.

Elaine, hoekom en wie is jou gynie in trichardt (as ek mag vra), want ek bly in secunda en my gynie is ook daar?

Rosie - sterkte met vanaand en more, sal beslis aan jou dink.

Anina - sy is dalk 'n bietjie skaam, maar ek glo en vertrou op die Here dat Hy haar vir jou op die regte tyd sal aflewer. Jy moet net glo en vertou en sterk genoeg bly sodat as dit daai tyd is, jy dit ook in 'n mate kan geniet.

Lagarbah - will be thinking of you.

Weet iemand dalk hoe dit met skapie en ashleigh gaan????

Is dit deel van BH kontraksies as jy effe buk om iets op te tel en jy kry 'n pyn wat voel of jou maag skeer? Of as die pynne amper soos menstriasie pyne is maar net meer intens en seerder?

Hoop almal het 'n wonderlike dag, ek gaan beslis nie want ek moet 'n huisvrou se haatlikste werk doen vandag en dit is STRYK :angry:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account