file November 2010 Mammas

15 years 10 months ago #139844 by Elaine
Replied by Elaine on topic Re: November 2010 Mammas
Dit gaan goed hier. Nadia is 'n vreeslike rustige baba. Van die eerste aand wat ons by die huis is word sy net eenkeer deur die nag wakker, dan drink sy en slaap verder, het nie eers regtig winde wat pla nie. Maar ek moet by se, ek let vreeslik op, oor wat ek eet. Ek het bv een keer baie rosyntjies ge eet, die volgende dag toe is sy effe moeilik en winderig, toe weet ek dit is die rosyntjies.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #139827 by Lelie
Replied by Lelie on topic Re: November 2010 Mammas
Dagse almal.

Ja dankie Anina, als het goed afgeloop, het geen probleme gehad nie.

Dit gaan goed aan die kant hoe gaan dit met die ander mamma's?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137284 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: November 2010 Mammas
Hi daar!

Lelie, eks bly dit gaan so goed met jou en Henk. Het alles darem goed afgeloop met die bevalling?

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137266 by Lelie
Replied by Lelie on topic Re: November 2010 Mammas
Die foto is te groot sal een neem wat kleiner is en dan oplaai.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137265 by Lelie
Replied by Lelie on topic Re: November 2010 Mammas
Hier is 'n foto van Henk

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137040 by Lelie
Replied by Lelie on topic Re: November 2010 Mammas
Naand almal. Ek en Henk is by die huis,het gister uitgekom. Henk slaap van die 1ste nag af deur,hy is baie soet en ougat.

Hoe gaan dit met julle ander mammas?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #136560 by Voetjies
Replied by Voetjies on topic Re: November 2010 Mammas
hi julle! bly om te sien dit gaan steeds goed met almal!
Elaine baie geluk met Nadia se geboorte!
Lelie baie geluk met julle seun!
Mag julle altwee baie geluk en goeie tye met julle nuwe baba's he.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account