file November 2010 Mammas

16 years 3 months ago #68711 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:November 2010 Mammas
Ashleigh, o hoe hartseer. hoe kan mense dit doen? het hulle probeer inbreek by julle? ai jong, jammer.

bly alles gaan goed met babatjie!!!

Hi rosie, bly dit gaan goed. is julle darem nou gesettle? hoop jy rus gou weer uit.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #68634 by Ashleigh
Replied by Ashleigh on topic Re:November 2010 Mammas
Hi almal

Laas week donderdag was 'n baie slegte dag. Ons het wakker geword om te sien dat al 5 van ons honde dood is. Hulle is vergiftig met 2 step. Ek en msukkle maar om oor dit te kom. Dis is maar baie erg.

Maar ons het darem vrydag gesien dat goed gaan met baba. Al haar organe werk reg. Sy is a 21cm en weeg 480g. Gaan more gynie toe so hy gaan ook seker bly weesoor die verslag van die fetal assesment. O ja en ons is nou 100% seker dat dit 'n dogterjie is.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #68548 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Rosie, so 'n trek kan mens so vrek moeg maak! Vat dit maar rustig die week, moenie jouself ooreis nie, as mens in hierdie tyd siek word, bly jy siek.
Eks bly jou kuier met jou sus was lekker.

Lekker daggie!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #68479 by Rosie
Replied by Rosie on topic Re:November 2010 Mammas
Hallo julle almal

Hoop julle het 'n lekker naweek gehaat ek is terug van my lekker kuiertjie saam my sussie.

Skapie hoop jy voel gou beter.

Ons het die naweek nog in 'n ander huis in getrek ook so voel lekker moeg vandag.
Anina en Gerne julle is baie fliks met die doeke maak :-)

Julle moet almal 'n great daggie he

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #68395 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Hi daar,

Gerne, dit issi so moeilik nie ne! Dis net om die beste lap te kry waarmee ons gesukkel het. Ons het gedink die handoek materiaal gaan te bulky wees, maar dit is toe glad nie.

Skapie, ek hoop jy voel beter vandag!! Anders hoop ek jy is nog inni bed.

Ek voel so 'n krapperigheid in my keel na die wille naweek wat ons gehad het, ek hoop nie dis die begin van 'n verkoue nie. Sal maar vit C sluk om dit te keer...

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #68312 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:November 2010 Mammas
more more

hoop julle het almal 'n baie lekker naweek gehad. ons naweek was baie rustig, net groceries gedoen en kerk toe gegaan en verder was ons 'housebound'!

skapie, ek hoop jy voel sommer gou beter, ja Vit C is nou jou voorland.

Anina, ek is baie naby aan die kollonade maar ek dink ek is toe nie so dom soos ek gedink het nie, het dit (amper) reg gekry maar toe kalf my masjien, my man moet hom eers vandag invat!

ek het nog nooit butternut sop gemaak nie, wil altyd maar dit klink net nie vir my lekker nie, en ek hou van butternut :silly:

ek het gedink om baby city toe te gaan saterdag maar die een by die kolonade het nie so ek moet centurion toe ry.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #67984 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Hi julle,

Skapie, bly inni bed dame!! Jy wil nie nou full blown griep kry nie!! Sterkte, ek hoop jy voel gou beter.

Gerne, jy kan die Bambino mio by Baby City koop, dit werk goedkoper uit as om dit te bestel want jy het nie posgeld nie. Ons is die naweek van die 16de in Pta by my skoon ouers naby die Kollenade. Dan kan ek jou dalk wys hoe lyk die doeke as jy wil.

Ek het nou die heerlikste butternut sop gemaak, en twee happe gevat, en nou is ek naar. Hoe aaklig! Ek sal maar so 'n rukkie wag en weer probeer. My maag is seker net bietjie deurmekaar.

Lekker naweek!!!!!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account