file November 2010 Mammas

16 years 3 months ago #70887 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:November 2010 Mammas
Hi Rosie, geluk met die halfpad merk !!! Nou net nog 20 om te gaan :)

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #70818 by Rosie
Replied by Rosie on topic Re:November 2010 Mammas
20 weke yippie. Halfpad.
Kan nie glo die tyd gaan so vinnig verby nie

Anina so bly dit gaan goed met Claudia.
Lekker daggie vir julle

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #70000 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:November 2010 Mammas
Oe baie naby aan my ne!!! ek is 27 Okt! Maar dis ver van jou normale 9 Nov af.

!

Lekker aandjie almal en soet wees

Skapie, hoop jy is al gesond.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #69930 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Hi almal, alles gaan goed met Claudia, sy weeg nou so 540g en het lang beentjies en 'n klein koppie. Op die koppie se meting is my due date 9 Nov en op die beentjies 29 Okt...

Stefan sit op my skoot en maak dit vreeslik moeilik om te tik, so ek gaan maar aflog en bietjie aan my seuntjie aandag gee.

Hoop dit gaan goed met julle almal!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #69539 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:November 2010 Mammas
Anina, hoe het dit gegaan? gaan dit goed met haar?

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #68800 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Ashleig, dit is verskriklik! Ek voel so jammer vir julle, mens is so magteloos as mens in so 'n situasie is. Ek is darem bly dat dit goed gaan met baba.

Ons gaan nou nou gyni toe, hy doen die fetal ass vandag, so hou duime vas dat alles goed gaan met Claudia. Ek sal more oggend laat weet hoe dit was want ons gaan vannaand by my skoonma eet na die gyni afspraak.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #68768 by Rosie
Replied by Rosie on topic Re:November 2010 Mammas
Ag nee Ashleigh dit is baie sleg van julle honde. Bly dit gaan goed met babatjie.

Pak nog bokse uit maar gelukkig help my man my baie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account