file November 2010 Mammas

16 years 2 months ago #78679 by Rosie
Replied by Rosie on topic Re:November 2010 Mammas
Hallo julle

Hoop julle het 'n lekker naweek gehaat.
Die mammas op die Oktober thread maak my net lus vir al daai lekker njamies.
Julle moet 'n lekker daggie he

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #78645 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Hi daar almal!

Hoop dit gaan goed vanoggend.

Gerne, nou verstaan ek, maar dis nogsteeds annerkant die boerewors gordyn, waar 90% van die inwoners met blou balls aan hulle bakkies ry... en almal Afrikaans praat...
Johan spot altyd met my en se ek het aan die snobbish kant van pta groot geword waar daar nie busse ry nie. Dan herriner ek hom maar altyd dat daar 'n bus stop op my ouers se inry pad is.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #77868 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:November 2010 Mammas
ja ek is naby die kolonade. aan die een kant van die berg is Wonderboom, Annlin, Sinoville en doornpoort. as jy net oor die berg ry is dit Wonderboom Suid, Rietfontein, Waverley. Ons is in Wonderboom Suid.

Dis nou nie reg by die kolonade nie maar so 15 minute se ry :)

Dankie Rosie!

Julle moet almal 'n wonderlike naweek he, ek is bietjie middag af en gaan lekker saam my sussie en die kids kuier.

tata

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #77732 by Rosie
Replied by Rosie on topic Re:November 2010 Mammas
Dit is so great Gerne bly dit gaan so goed met Boetie. Baie geluk met die bank storie baie bly vir julle.
Jy gaan baie doen met die trek al die orders uitdeel ;-)

Welkom terug Anina hoop jy het lekker uitgerus die vakansie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #77731 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Nou wa bly jy dan? Ek dag jy is daar by die kollenade?? Die ander kant van pta vir my is die ooste. Ek het in Lynnwoodrif / Wilgers grootgeword. Was in Wilgers hoer ook.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #77688 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:November 2010 Mammas
Ha ha Anina, nee ek is eintlik net die kant van die berg! (Anlin sal nou my 'daai kant' van die berg wees :P )
Maar ja, dis nie ver uitmekaar nie, net 'n berg wat ons skei!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #77609 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Gerne, dit klink sooooooo lekker! Baie geluk!!! En sterkte met die trek, jy kan nou wel nie veel doen nie, maar glo my, dit eis steeds sy tol! Waar is die huis? Nog daar agter die boerewors gordyn? My skoonma hulle bly mos daar aan jou kant van pta, hulle is in annlin.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account