file November 2010 Mammas

16 years 2 months ago #79395 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:November 2010 Mammas
Goeiemore

Hoe gaan dit met almal hier vandag?

Anina Die sharks mense is so gelukkig om by Mr Price te kan koop, ek het die cuteste babygrows en klere vir my boetie se seuntjie daar gekoop en dan lyk hulle so mooi in die swart en wit!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #79301 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
My skoonfamilie het vrede gemaak met die sharks ding... ek hou myself stil en terug getrokke as die sharks teen die bulls speel. Dan verjeug ek my in stilte as ons wen soos die naweek, en ek hou my bek as skoonpa die ref uit trap vir die Bulls se foute.

Ek was Saterdag by mr Price Heroes om vir Stefan klere te koop, hulle het so 'n mooi warm Sharks sweater, maar toe los ek dit maar ter wille van die Bulls by die huis.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #79156 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:November 2010 Mammas
LOL, ek is eintlik 'n shark in secret maar ondersteun maar my man !

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #78770 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Gerne, ek kan net dink dat dit 'n gesukkel is! Toe ek die eerste keer by Johan se ouers gaan kuier het, vra sy swaer vir my vir watse span skree ek, dis nou nog voor hy my gegroet het of enige iets... ek het net so om my rond gekyk en al die blou bul stuff gesien, toe se ek maar net: "Die verkeerde een" want ek is 'n shark...

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #78757 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:November 2010 Mammas
Hi

Ek probeer maar my gedagtes in toom hou as ek na die kos praatjies kyk LOL

Anina, nou moet jy weet, ons is Cheetahs, dit werk nie lekker in die blou bul wereld nie :)

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #78692 by Rosie
Replied by Rosie on topic Re:November 2010 Mammas
Shame Anina en 'n mens se dag kan so lank raak as mens so honger is en hulle help nie met die fudge wat hulle so eet nie ;-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #78685 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Rosie, hulle maak my ook lus. En ek sit by die werk sonder enige iets! Ek is sooooooo honger, dis nie eers snaaks nie!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account