file November 2010 Mammas

16 years 5 months ago #18140 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Wyk jou vieslike draak in my keel! Ek voel soos 'n vuurvreter! Ek haat sooibrand!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Lekker naweek almal, ek is nou amptelik af!!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #18026 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:November 2010 Mammas
Skapie, hoe probeer jy oplaai?

Anina, julle moet julle naweek alleen geniet, dit klink baie lekker. Ek het laas naweek vir die eerste keer vir henko by my ma gelos vir 'n nag, dit was vir my baie erg maar ons het dit op die einde so baie geniet. gaan vliek en rustig uit geeeet wat ons nooit kan doen nie!

ons was ook weg voor ek gekraam het, ons was durban toe en dit was so pret hoor. die laaste "ons" tyd ingekry. dit was wonderlik.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #18022 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Skapie, wat probeer jy opsit? Ek het annerdag net my foto opgelaai hier onder die message window. Daar is 'n select image file to attach boksie, click op browse en kies dan die foto van jou rekenaar se files af. Dan submit jy net die boodskap. As jou foto te groot is, sal dit nie werk nie want dit moet kleiner as 'n sekere size wees.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #18005 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Skapie, dit lyk nie of dit werk nie.

Gerne, waar bly jy? Ek stuur vir jou 'n PM.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #18004 by skapie
Replied by skapie on topic Re:November 2010 Mammas
my attachment ding wil nie werk nie???/bietjie hulp

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #18003 by skapie
Replied by skapie on topic Re:November 2010 Mammas
kom ons kyk of dit werk

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17952 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Hi julle

Gerne en Ashleigh, ek is bly julle voel beter.

Ja, Skapie, waar is daai fotos??

Petro, het jy al vir ons nuus?

Ons gaan die naweek weg SONDER Stefan, ek weet dit klink erg maar ek sien regtig baie daarna uit om hom by my ma af te laai vanmiddag. Ons was nog net een keer weg sonder hom van hy gebore is, en dit was op 'n naweek staptoer, so ons was nie eers alleen nie. Hierdie keer is dit net ek en my man - salig!!
En die vorige keer het ek nog geborsvoed, Stefan was so 3 maande oud, dit was nie regtig pret op die staptoer met boobs wat voel of hulle uit die vel uit gaan bars nie... dit was eintlik vrek snaaks, ek het elke aand onder die koue stort gestaan en probeer uitmelk.

Julle girls wat nog nie kids het nie, maak seker julle book 'n lekker "baby moon" voor baba se koms. So 7 maande is 'n goeie tyd, moenie te ver weg gaan nie, anders is jy ongemaklik as jy ry. Maar doen dit! Dis regtig die moeite werd!!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account