file November 2010 Mammas

16 years 5 months ago #17138 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Gerne en Ashleigh, ek het vir julle die tissue soute goed gemail. My man het vir my 'n helse speech gegee oor plagiaat, toe se ek net, eks 'n juffrou, ek pleeg elke dag plagiaat want ek copy elke dag vir die kids die handboeke wat nog nie opgedaag het by die skool nie....

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17043 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:November 2010 Mammas
hi skapie. geniet dit!!!

dit is darem nou lekker warm in pta, jippee!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17001 by skapie
Replied by skapie on topic Re:November 2010 Mammas
net gou 'n vinnige hallo

afspraak is 12:30...ek tel al die sekondes af.

baie koud by ons, dit reën asof dit nooit gaan ophou nie. lanklaas so erg reen in die kaap gehad. laas winter het ons maar 'n droë een gehad.

ek kom sit foto'tjie op sodra ek kansie kry

jissie anina - 4 weke....sjoe.dit wil gedoen wees.

ek het vandag vir eerste keer sooibrand gekry, na 'n koppie koffie....so hier begin dit.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #16972 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Ek kan glad nie onthou hoe laat Skapie se sonar is nie. Ons sal seker nou nou 'n update kry...

Ashleigh, baie van my vriende en my familie is ook deur soveel hartseer met swangerskappe. Ek het self in my studente dae 'n slegte stel afgetrap met 'n vorige boyfriend en toe 'n miskraam gehad. En my man se swanger meisie is oorlede oppad om vir haar ouers te gaan se van die swangerskap. Ons weet nie altyd hoekom alles gebeur soos dit gebeur nie. Maar een ding is seker, die Here maak nie foute nie. Op een of ander manier laat Hy alles op die beste manier uitwerk.
Gelukkig lyk dit of hierdie enetjie van jou hier is om te bly!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #16810 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:November 2010 Mammas
O wow anina, dis amazing! ek is bly julle is gelukkig.

Dis wonderlik dat jou vriende nou swanger geraak het, kan net dink hoe bly hulle moet wees ne. Shame, die Here is goed.

Oe en ek is baie bly jy het jou geldjies terug gekry. yay man!

Ashleigh, jammer jy het gesukkel maar lyk my ons is maar klomp wat dit deur maak ne. hierdie keer het jy 'n klouertjie!!!

hoe laat gaan skapie nou weer vir haar sonar?

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #16791 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Ek is 28 en my man is 31. Ons het mekaar 4 weke geken toe hy my vra om te trou, en nog 6 maande later was ons getroud. So dit was omtrent 'n warrelwind romanse en baie mense het gedink ek is swanger omdat ons so vinnig trou. Ons het lekker vir hulle gelag want ons het nie eers saam geslaap voor ons getroud is nie. Om met hom te trou was seker die beste ding wat ek ooit kon gedoen het en al gaan ons deur die normale ups en downs, was ek nog nie 'n dag spyt nie!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #16744 by Ashleigh
Replied by Ashleigh on topic Re:November 2010 Mammas
Skapie - geniet jou scan vandag.

Anina - Dis nou nice. 10 jaar is darem 'n baie lang wag.
Eks bly jy kry jou deposito terug.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account