file November 2010 Mammas

16 years 5 months ago #17460 by skapie
Replied by skapie on topic Re:November 2010 Mammas
sorry julle, weet nie waarheen die tyd gaan nie.

IT'S A.......................DON'T KNOW

die dokter wou nie eers probeer kyk nie, babatjie het 'n paarkeer vir ons full moon gewys, maar mens kon rerig nie sien nie. baie besig, doen heeltyd summersolts, en is die plek vol. Ek het lekker baie vrugwater.

Net so oor die 9cm lank, en sien hom weer op 18 weke, vir die geslag. maar alles is 100%.

gaan julle al daai abnormaliteit bloedtoetse laat doen? die dokter was baie reguit met my gewees vandag, het nooit so daaraan gedink nie. Hy het gesê mens moet voor die tyd besluit wat jy gaan maak sou daar iets verkeerd wees. dit help nie mens doen die bloedtoetse, en jy het klaar besluit om nie te aborteer nie.

sal vanaand gou foto opsit, my scanner by die werk is nie lekker nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17341 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:November 2010 Mammas
agnee ek het nie laas maand se baba kleuter gekoop nie. Anina kyk bietjie vir my wat se myne toe! 28jr, Feb.
Thanks!

En dankie vir die email hoor, hom sommer uitgeprint.

skapie ???

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17271 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Petro, ek glo ook nie regtig daaraan nie. Ons het al na 'n klomp van hulle gekyk, dit lyk of elke website 'n ander een op het. Vlg die een in laas maand se baba en kleuter verwag ek 'n dogtertjie, maar die een van jou se weer seuntjie... So ek weet nie, ek dink almal maak sommer hulle eie een op...

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17243 by stella
Replied by stella on topic Re:November 2010 Mammas
gaan loer bietjie hier

ek glo glad nie hieraan nie, maar dis nogal 90% van die keer reg

www.webwomb.com/chinesechart.htm

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17221 by stella
Replied by stella on topic Re:November 2010 Mammas
seker ne............lol

ek hoop nie ek kry alles wat met jou fout is nie en ook nie andersom nie

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17193 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Petro ek het ook sleg geslaap gisteraand, moet 'n 13 weke 3 dae ding wees...

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17151 by stella
Replied by stella on topic Re:November 2010 Mammas
hallo julle almal

Skapie jy is nou by jou scan , ne - ek is jaloers. ek hoop julle kan ietsie sien

voel bietjie goor vandag. ek ook kopseer en lyseer en het glad nie lkr geslaap nie.

is nou honger - gaan gou eet

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account